Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

105 on Sarel Cilliers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 105, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

105 on Sarel Cilliers bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die Strand. Die ligging is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 3 pragtige eenhede met en suite-badkamers gebied. Elke woonstel het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke woonstel beskik ook oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus is. Vermaakgeriewe sluit 'n slim-TV en gratis WiFi in.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 105 on Sarel Cilliers is gerieflik naby winkelsentrums, restaurante en parke geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Melvena C
Saam met lewensmaat
5.0
Eerste klas! Baie lekker gebly. Ek wil graag meld dat Natasha ekstra moeite vir ons gedoen het. Dit was warm snags en my man slaap graag onder 'n lake...
Sien meer
Mrt 2025
Sol B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plekke besie orivate. Ja, gaue skoon en private.
Feb 2025
Anne A
5.0
Heavenly. After a long search, I found 105 Sarel Cillier. What a great experience! I will definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Penny S
5.0
Comfortable and clean, close to the beachfront, good value for the price. The accommodation was comfortable and the location provided e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Tersia P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike diens en baie skoon. Sien sterre.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sarel Cilliers-straat 105, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 105 on Sarel Cilliers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 105, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff46db881cb312821a22f6a8477246b5024f60d205757754380443ebd9ec68b1a728d4e21eeebf8ddc2d28130cb47c5a2d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 105 Sarel Cilliers Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.110029778065 18.829920088865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456