Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

106 Les Mouettes

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Prentjie mooi. Baie lekker gebly, uitsig prentjie mooi. Persoonlike opinie 8 uur uitboek was bietjie vroeg. Die res was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
106 Les Mouettes
Baie dankie

Lourens K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Het dit verskriklik baie geniet. Was baie lekker en sal weer gebruik maak van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
106 Les Mouettes
Baie dankie vir u terugvoering.

Kobus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige see uitsig met 'n balkon. Baie lekker gebly en die plek was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
106 Les Mouettes
Dankie vir u terugvoering

Nicolene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dis 'n moet! Ons verblyf by 106 Les Mouettes was uit die boonste rakke! Dit was een groot vertrek met net 'n bed en 2 enkel banke en die kombuis en was eers bekommerd, maar toe ons daar ingaan en ons sien die stoep wat op die see uitkyk, toe was my bekommernis skoonveld! Ons het geleef op die stoep. Dit was een van die lekkerste plekke waar ons al gebly het. Alles wat ons benodig het, was in loop afstand. Checkers (wat baie netjies is), is 2 minute se loop, die strand is basies net by die hekkie uit en jy is op die strand. Ons het party oggende 6uur en laat aande in die swembad gaan klim en die water was heerlik. Sekuriteit is tops, elke dag iemand wat die eenhede, swembad, braais en terrein kom skoonmaak. Ek kan glad nie kla nie! Les Moulettes is ons gunsteling plek van nou af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
106 Les Mouettes
Groetnis, baie dankie ons waardeer u terugvoering.

Tommy W
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie lekker gekuier sal beslis weer! Baie lekker gebly en goeie ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
106 Les Mouettes
Baie dankie vir u terugvoering

Hennie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Wou nie terug huis toe nie. Was perfek geleë en die plek was netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Doreen
106 Les Mouettes
Baie dankie en hoop ons sien u gou weer.

Pieter H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Ballito is fantasties. Om daar te kom is 'n groot probleem. Jammer, daar was geen toiletpapier met ons aankoms by 106 nie. Behoort gewaarsku te word om ongemak te voorkom.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Doreen
106 Les Mouettes
Greetings Pieter, I'm sorry to hear there was no toilet paper. It's a pity you did not report it at the time of your check in. You gave us a 3 for cleanliness, could you please elaborate?

Gerrie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons het baie lekker gekuier. Baie netjies en skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
106 Les Mouettes
Baie dankie, ons waardeer.

Edward S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Lovely view. Nice stay. Good view. Pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
106 Les Mouettes
Greetings Many Thanks to you

Jaco E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantasties ondervind. Die eenheid is netjies en toegerus met alles wat jy benodig. Die tuine en swembad word daagliks versorg en jy is basies teen die strand. Hoogs aanbeveel as jy jouself wil bederf. Perfek geleë. Netjies. Naby verskeie restaurante en winkelsentrums. Sekuriteit. By strand. Pragtige uitsig oor see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
106 Les Mouettes
Goeiedag, baie dankie vir jou waardevolle oorsig/ resensie. Hoop om jou gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 52

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca1b23879698d37fceb7e456521bd41f11f22e36609640748c4b8d900d9d527d48d93ea7ed422a9ddabfacbed1b6a51ef96d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 96B Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 08:00 -29.534351432198 31.222094264726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang