106 Les Mouettes
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
106 Les Mouettes bied veilige selfsorgverblyf op die eerste verdieping van 'n gebou in die kusdorp Ballito. Hierdie verblyf is stapafstand vanaf Willard se hoofstrand.
Die ruim woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en 'n baba onder die ouderdom van 2 en beskik oor 'n slaaparea, kombuis en 'n badkamer. Die woonstel het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort. Daar is ook 'n plafonwaaier en 2 gemakstoele voor die platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het ook WiFi.
Die kombuis het 'n ontbythoekie met 2 stoele en is met 'n stoof, kookplaat, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakegeriewe toegerus. Die woonstel lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see.
Gaste het toegang tot 'n aparte ingang en veilige parkeerplek, sowel as die gemeenskaplike swembad en braai-area.
Neem asb. kennis dat slegs 'n baba onder 2 jaar toegelaat word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Doreen Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 61
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 106 Les Mouettes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang