Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

106 Les Mouettes

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

106 Les Mouettes bied veilige selfsorgverblyf op die eerste verdieping van 'n gebou in die kusdorp Ballito.

Die ruim woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en 'n baba onder die ouderdom van 2 en beskik oor 'n slaaparea, kombuis en 'n badkamer. Die woonstel het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort. Daar is ook 'n plafonwaaier en 2 gemakstoele voor die platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het ook WiFi.

Die kombuis het 'n ontbythoekie met 2 stoele en is met 'n stoof, kookplaat, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakegeriewe toegerus. Die woonstel lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see.

Gaste het toegang tot 'n aparte ingang en veilige parkeerplek, sowel as die gemeenskaplike swembad en braai-area.

Neem asb. kennis dat slegs 'n baba onder 2 jaar toegelaat word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Johane V
Saam met lewensmaat
5.0
Prentjie mooi. Baie lekker gebly, uitsig prentjie mooi. Persoonlike opinie 8 uur uitboek was bietjie vroeg. Die res was perfek.
Mei 2024
Lourens K
Saam met lewensmaat
5.0
Het dit verskriklik baie geniet. Was baie lekker en sal weer gebruik maak van die plek.
Apr 2024
Kobus J
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige see uitsig met 'n balkon. Baie lekker gebly en die plek was baie skoon en netjies.
Mrt 2024
Nicolene V
Saam met lewensmaat
5.0
Dis 'n moet! Ons verblyf by 106 Les Mouettes was uit die boonste rakke! Dit was een groot vertrek met net 'n bed en 2 enkel banke en die kombuis en wa...
Sien meer
Feb 2024
Tommy W
5.0
Baie lekker gekuier sal beslis weer! Baie lekker gebly en goeie ligging!
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 52

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 106 Les Mouettes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca1b23879698d37fceb7e456521bd41f11f22e36609640748c4b8d900d9d527d48d93ea7ed422a9ddabfacbed1b6a51ef96d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 96B Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 08:00 -29.534351432198 31.222094264726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang