Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

107 Dorpstraat Boutique Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Ishaan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Great. Bathrooms need more privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Vriendelikste staf. Ons het topgehalte diens ontvang vanaf ontvangs regdeur. Hulle het ons so tuis laat voel. Ons sal verseker weer by hulle gaan bly as ons weer in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolien D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Gerieflike ligging, behulpsame personeel en funky gevoel. Dis 'n oulike hotel met baie vriendelike personeel. Die ligging is ideaal naby aan baie restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Rheeder V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2024

Sal nie weer daar bly nie. Nee, die beddegoed was vuil, kodes op sekuriteitsdeur werk nie. Parkering onvoldoende.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Paula B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Goeie oornagopsie. Baie vriendelike diens. Kamer was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brent H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Decent. Needs a generator and or more lights as that was a problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cilmi S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2022

Perfek geleë. Baie oulike boetiekhotel. Personeel was uiters vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was ingesluit en uit die boonste rakke. Mooi dekor. Baie oulike hotel en goed geleë as jy na eetplekke of museums wil stap. Sal die hotel definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Kamers netjies en skoon. Personeel puik. Ligging perfek. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was goed. Kamer was skoon. Die bed en beddegoed was van goeie gehalte. Het net mineraal water in die kamer gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Diana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Ons het lekker gekuier. Blyplek was skoon en personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Peet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat Boutique Hotel 107, Dorpstraat 107, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0MGQ3ZjIzLTRiMWQtNDMwMS05ZTk3LTUwMzFkODgxOTIzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 107 Dorpstraat Boutique Hotel 107 Dorp street 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.939372413653 18.8587872684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang