Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

107 Dorpstraat Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Peet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir 107 Dorpstraat Boutique Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.8/5
Ishaan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ishaan B

Great.

Bathrooms need more privacy.

Cindy S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Vriendelikste staf.

Ons het topgehalte diens ontvang vanaf ontvangs regdeur. Hulle het ons so tuis laat voel. Ons sal verseker weer by hulle gaan bly as ons weer in die area is.

Jacolien D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolien D

Gerieflike ligging, behulpsame personeel en funky gevoel.

Dis 'n oulike hotel met baie vriendelike personeel. Die ligging is ideaal naby aan baie restaurante.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Rheeder V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rheeder V

Sal nie weer daar bly nie.

Nee, die beddegoed was vuil, kodes op sekuriteitsdeur werk nie. Parkering onvoldoende.

Paula B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paula B

Goeie oornagopsie.

Baie vriendelike diens. Kamer was baie skoon en netjies.

Brent H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brent H

Decent.

Needs a generator and or more lights as that was a problem.

Cilmi S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cilmi S

Perfek geleë. Baie oulike boetiekhotel.

Personeel was uiters vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was ingesluit en uit die boonste rakke. Mooi dekor. Baie oulike hotel en goed geleë as jy na eetplekke of museums wil stap. Sal die hotel definitief aanbeveel.

Jenny S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny S

Kamers netjies en skoon. Personeel puik. Ligging perfek.

Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was goed. Kamer was skoon. Die bed en beddegoed was van goeie gehalte. Het net mineraal water in die kamer gemis.

Diana V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana V

Ons het lekker gekuier.

Blyplek was skoon en personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Jurie P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie P

Uitstekend!

Baie netjies, modern. Vriendelike mense by ontvangs en baie behulpsaam. Heerlike ontbyt en diens is puik!

Cobie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cobie S

Baie netjies, sentraal en 5 minute se stap na Moederkerk en baie restaurante. Heerlike ontbyt sal jou heeldag hou!

Bestuur is aangenaam ontspanne en baie behulpsaam. Suzane, Eulise, (Nonsipo en Enda) is 'n ware aanwins/baie netjies. Ontbyt kan jou heeldag hou. Stapafstand van alles af. Dit is oorkant 'n Checkers as jy iets vergeet het ... Maar moet nie met 'n groot 4x4 kom nie! Parkeerplek is beskikbaar, maar knap. Gelukkig het die bestuurspan aangebied om voertuie te hanteer. Dit voel soos 'n "stop en parkeer"-diens. Letterlik 5 minute se drentel na die beste eetplekke toe!

Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat Boutique Hotel 107, Dorpstraat 107, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0MGQ3ZjIzLTRiMWQtNDMwMS05ZTk3LTUwMzFkODgxOTIzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 107 Dorpstraat Boutique Hotel 107 Dorp street 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.939372413653 18.8587872684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang