Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

107 Dorpstraat Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat Boutique Hotel 107, Dorpstraat 107, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

107 Dorpstraat Boutique Hotel bied intieme dog moderne verblyf vir die kieskeurige ontspannings- en sakereisiger. Dit is in die middel van Stellenbosch geleë en naby eksklusiewe plaaslike winkels, koffiewinkels en restaurante.

Die verblyf bestaan uit luukse en suite-kamers en 'n selfsorgateljee. Elke kamer is ruim en smaakvol versier en toegerus met 100% perkallinne, 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-slim-TV, gratis WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mini- yskassie.

107 Dorpstraat Boutique Hotel bied ook 'n wynkroeg wat ontbyt bedien en 'n uitgesoekte spyskaart op die perseel asook 'n verskeidenheid top Suid-Afrikaanse wyne. Die wonderlike argitektuur van Dorpstraat en die middedorp is van ontsaglike historiese waarde, en die bekende skole en die gesogte Universiteit van Stellenbosch maak dit 'n gesogte akademiese sentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Ishaan B
Saam met vriende
5.0
Great. Bathrooms need more privacy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Cindy S
Saam met vriende
5.0
Vriendelikste staf. Ons het topgehalte diens ontvang vanaf ontvangs regdeur. Hulle het ons so tuis laat voel. Ons sal verseker weer by hulle gaan bly ...
Sien meer
Mrt 2023
Jacolien D
Saam met vriende
4.8
Gerieflike ligging, behulpsame personeel en funky gevoel. Dis 'n oulike hotel met baie vriendelike personeel. Die ligging is ideaal naby aan baie rest...
Sien meer
Mei 2023
Paula B
Saam met lewensmaat
4.4
Goeie oornagopsie. Baie vriendelike diens. Kamer was baie skoon en netjies.
Apr 2023
Rheeder V
Saam met lewensmaat
2.6
Sal nie weer daar bly nie. Nee, die beddegoed was vuil, kodes op sekuriteitsdeur werk nie. Parkering onvoldoende.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Peet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Dorpstraat Boutique Hotel 107, Dorpstraat 107, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink 107 Dorpstraat Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat Boutique Hotel 107, Dorpstraat 107, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0MGQ3ZjIzLTRiMWQtNDMwMS05ZTk3LTUwMzFkODgxOTIzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 107 Dorpstraat Boutique Hotel 107 Dorp street 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.939372413653 18.8587872684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang