Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

107 Dorpstraat Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat Boutique Hotel 107, Dorpstraat 107, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

107 Dorpstraat Boutique Hotel bied intieme dog moderne verblyf vir die kieskeurige ontspannings- en sakereisiger. Dit is in die middel van Stellenbosch geleë en naby eksklusiewe plaaslike winkels, koffiewinkels en restaurante.

Die verblyf bestaan uit luukse en suite-kamers en 'n selfsorgateljee. Elke kamer is ruim en smaakvol versier en toegerus met 100% perkallinne, 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-slim-TV, gratis WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mini- yskassie.

107 Dorpstraat Boutique Hotel bied ook 'n wynkroeg wat ontbyt bedien en 'n uitgesoekte spyskaart op die perseel asook 'n verskeidenheid top Suid-Afrikaanse wyne. Die wonderlike argitektuur van Dorpstraat en die middedorp is van ontsaglike historiese waarde, en die bekende skole en die gesogte Universiteit van Stellenbosch maak dit 'n gesogte akademiese sentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir 107 Dorpstraat Boutique Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Peet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Dorpstraat Boutique Hotel 107, Dorpstraat 107, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink 107 Dorpstraat Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat Boutique Hotel 107, Dorpstraat 107, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0MGQ3ZjIzLTRiMWQtNDMwMS05ZTk3LTUwMzFkODgxOTIzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 107 Dorpstraat Boutique Hotel 107 Dorp street 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.939372413653 18.8587872684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang