107 Dorpstraat Boutique Hotel
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dorpstraat Boutique Hotel 107, Dorpstraat 107, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
107 Dorpstraat Boutique Hotel bied intieme, moderne verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers en sakelui. Dié hotel is in die hartjie van Stellenbosch geleë, naby aan eksklusiewe winkeltjies, koffiewinkels en restaurante.
Die hotel het luukse en suite-kamers en 'n selfsorg-ateljee. Elke ruim kamer is smaakvol versier en toegerus met 100% katoen-perkallinne, 'n en suite-badkamer, platskerm-TV, gratis WiFi, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.
Ontbyt kan genuttig word by die wynkroeg met sy beperkte spyskaart en groot verskeidenheid van Suid-Afrika se beste wyne. Die argitektuur in Stellenbosch se pragtige middedorp is van groot historiese waarde en die dorp spog ook met bekende skole en 'n uitstekende universiteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Peet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Dorpstraat Boutique Hotel 107, Dorpstraat 107, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink 107 Dorpstraat Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dorpstraat Boutique Hotel 107, Dorpstraat 107, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap