Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1078 Wildgoose Road

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Monique J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Absoluut fantasties. Wonderlike gasvryheid, huis was silwerskoon, alles wat jy nodig het. Absoluut fantasties en asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige en heerlike plek. Dis 'n pragtige, netjiese huis. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julie
1078 Wildgoose Road
Baie dankie Raymond. So bly julle het lekker gekuier. Dankie dat julle die huis mooi opgepas het. Julle is welkom enige tyd om terug te kom. Groete Julie.

Nadia M
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Baie lekker. Sal gerus voorstel aan familie en vriende en sal beslis weer die huis wil bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthin L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Ons het heerlik gebly in 'n ruim huis asof ons tuis was. Alles puik. Ons het baie lekker gebly en kan die huis aan enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julie
1078 Wildgoose Road
Thank you so much Marthin. It was a pleasure hosting you and your lovely family and we look forward to welcoming you back. Kind Regards, Julie

Naomi W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Pragtige huis wat goed ingerig is. Ons het 'n heerlike wegbreek naweek gehad saam met ons familie. Al het dit baie gereën, was daar genoeg spasie binne en op die ruim stoep. Die huis is baie netjies, skoon en goed toegerus. Die eienaar reageer vinnig en positief op enige vrae. Ons sal die huis definitief aanbeveel vir mense met kinders, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Amazing house and area, tons of animals visiting the house. This is truly an amazing house, very well located, close to the Kruger Park and with plenty of grocery/butchery stores inside the park, no need to go anywhere. Even when you don't want to go into the park, we had plenty of animals visit the house daily, Zebra, Kudu, Njala, Giraffe, Bush Babies, Blue Wilde Beast and more. We have never been that close to wild animals, it was amazing. The house is immaculate, cleaning service of the highest quality. Every time we had a question or request, the response was immediate and positive. Truly a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julie
1078 Wildgoose Road
Dear Hester, Thank you for the lovely review. It was a pleasure hosting you and would welcome you and your group back any day. Thank you for being wonderful guests and for taking such good care of our home. Regards, Julie

Monia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

Wow wow wow. Pragtig. Beste vakansie ooit. Dis 'n pragtige plek. Netjies en skoon. Lekker ruim plek. Die eienaars vriendelik en reageer dadelik as jy iets wil weet. Dankie vir 'n wonderlike gesinsvakansie. Sal eendag definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julie
1078 Wildgoose Road
Dear Monia, Thank you for your lovely review. It was an absolute pleasure having you and your family and I do hope you will come again sometime. Also, thank you for taking such good care of the house. Kind regards, Julie

Sithokozile N
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Okt 2019

Don’t go there!! Unfriendly. Nothing friendly about that place, the neighbours will lie and say an ambulance was called because a fight broke out, what utter rubbish. Don’t believe them when they tell you that you can play music until 6 pm. They will come knocking at 2 pm and there won’t be even evidence of noise. Do not book!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Eloise W
Kort verblyf
5.0
Mei 2018

Die hele huis is baie goed ingerig en die fasiliteite is eerste klas. Die huis het alles binne wat jy nodig sal hê om 'n wonderlikke naweek te hê. Alles werk en alles was netjies en skoon toe ons daar aangekom. Lillian, die vrou wat ons gehelp skoonmmak op die Saterdag was baie professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julie
1078 Wildgoose Road
Dear Eloise, Thank you for your lovely review of 1078 Wildgoose. It was a pleasure having you at our home and I do hope you come again. Also, thank you for taking such good care of the house. Kind Regards, Julie

Pieter M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Wat 'n fantastiese plek. In die bos, baie netjies, baie gemaklik en skoon en fantasties toegerus. Kan oor niks kla nie. Krag kom en gaan bietjie maar ons verstaan dis maar die kragtoevoer en nie die huis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R5 600
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wildgoose-weg 1078, Marlothpark, 1301, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48c521faafa49e3935f7ac414431332817fc885b8d76b352bd4676553f7023aad3330d375fab0b2a3df3f8f4bf21a4f205b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 12 mense 12 5 1 5 1078 Wildgoose Road Marloth park 1301 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.365454826985 31.768569008598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang