Driftsands Colin Street 108
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colin-weg 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 430 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Driftsands Sea View Flats is 50 m vanaf die seefront geleë en bied bekostigbare verblyf aan gesinne by die see. Dit is in Uvongo, ’n rustige kusdorpie 2 uur buite Durban, geleë. Hiér kan gaste ontspan en al die besienswaardighede in die area besoek.
Die moderne eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n groot oopplan-leefarea met 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer, net buite die slaapkamer, met 'n toilet, wasbak en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV met die EasyView DStv-pakket. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die eenheid is deurgaans geteël en het lugversorging in dei leefarea. Daar is ook 'n privaat balkon met 'n gasbraai en deurskynende blindings wat kan afrol.
Die kompleks het ’n swembad wat net vir gaste se gebruik is, talle braai-areas, ’n elektriese heining, ’n afstandbeheerde ingangshek en ’n sekuriteitswag wat saans patrolleer.
Daar is talle restaurante, kroeë en lekkernye stapafstand van die woonstel af.
Driftsand se ligging in die middel van die Suidkus is die ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede in die area kan besoek. Dit sluit in die wêreldbekende Oribikloof met avontuuraktiwiteite, soos die hoogste kloofswaai ter wêreld, en Lake Eland Wildreservaat met die hangbrug en 2 Zipline-toere. Die Wild Coast Casino Resort and Golf Course met die Wild Waves Waterpark en bootritte op die Umtamvuna-rivier is net 39 km ver. Die aktiewe besoekers kan ook die 8 puik gholfbane, talle stap- en fietsroetes, en strande vir sonbaai, stap en visvang besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Colin-weg 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colin-weg 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang