108 Doornkop Fish and Wildilfe Reserve
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R36, Eenheid 108 Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
- Vanaf R2 495 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
108 Doornkop Fish and Wildlife Reserve is 'n selfsorgvakansiehuis in die Doornkop Fish and Wildlife Reserve buite Carolina in Mpumalanga. Hierdie grasdakhuis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na ontspannende vakansieverblyf wat deur die natuur omring word.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste twee slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Al die en suite-badkamers het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n groot etenstafel en 'n kaggel en daar is gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV in die sitarea. WiFi is beskikbaar.
Verder is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n braai. Doornkop Fish and Wildlife Reserve het verskeie visdamme, gemeenskaplike swembaddens en 'n speelarea vir kinders. Daar is verskeie stap- en bergfietsroetes, 4x4-paadjies en 'n oorvloed wild.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
PAUL Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- R36, Eenheid 108 Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
- Gaste dink 108 Doornkop Fish and Wildilfe Reserve het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Carolina Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R36, Eenheid 108 Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang