Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

109 The Boulders

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, The Boulders, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

109 The Boulders is 'n pragtige woonstel in 'n veilige kuskompleks in Ballito, KwaZulu-Natal. Hierdie woonstel is op die eerste verdieping geleë en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is plafonwaaiers in elk van die slaapkamers. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie vadoeke saambring, asook strand- en badhanddoeke.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Van die leefarea af deur die skuifdeure lei 'n balkon met nog 'n sitarea asook lieflike uitsigte oor die swembad en die see. Die kompleks bied veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, swem, voetslaan, fietsry en visvang in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 179

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 84, The Boulders, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 109 The Boulders het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 84, The Boulders, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb2f69d97268a4ec6c38b0cb965640ecd3867916bcebd85bd955f5b37ba505ae53ca6e59c410be02c2840909d777ffd14af2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 84 Compensation Beach Road The Boulders 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.536766974221 31.221991656323

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang