Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Bay Sands

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

May Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir 11 Bay Sands
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Yolande V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

The best holiday ever for teenagers and parents alike.

It was too short. But the place was fully booked from the 28th so we had to go elsewhere. Next time we would love to stay longer.

Maresa M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maresa M

Heerlike ruim, goed toegeruste woonstel!

Ons gesin van 5 ouers met volwasse jongmense het vir 'n week in hierdie woonstel tuisgegaan. Die woonstel is ruim, mooi skoon en baie goed toegerus. Dit het aan al ons verwagtinge voldoen en ons sal die verblyfplek graag aanbeveel. Die matrasse van die twee beddens in die derde slaapkamer was net te dun en ongemaklik vir volwassenes. Let daarop dat die enigste stort in die hoofslaapkamer se badkamer is. Die kombuis is besonder goed toegerus met breekgoed en die sekuriteit van die woonstel is puik. Die ligging is baie gerieflik, 'n kort stappie van die see, asook naby aan winkels.

Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bay Sands, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxZGViNWUwLThhN2QtNDBiMC04YjBmLTEyNDFjMGE5ZDdiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 11 Bay Sands Pharos Rd 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.062867926999 23.373926728964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang