Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Bronze Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

11 Bronze Beach is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel met 'n boheemse tema in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien die eenheid net 'n entjie van die strand af is en boonop 'n privaat warmbad het.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-slim-TV. Gaste wat DStv of Netflix wil kyk moet hul eie intekenbesonderhede vir dié stroomdienste gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.

Stapeldeure lei na 'n lieflike stoep met 'n buite-etenstafel, 'n sithoekie, gasbraaigeriewe en 'n lekker Jacuzzi. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n mooi see-uitsig het.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir 11 Bronze Beach
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 129

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 11 Bronze Beach het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee276ec423857421731372563f5e129f4b2a9ba5c7d8b1dba633de72328f4712417c4ce2e297a9c863425da7c354121c36ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 62 Lagoon Drive Bronze Beach 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.718562 31.091267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang