Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Camps Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiskaalstraat 11, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R30 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

11 Camps Bay is 'n moderne villa met ongeëwenaarde elegansie wat in die hartjie van die gesogte Kampsbaai geleë is. Dié villa spog ook met uitsigte oor die Atlantiese Oseaan.

Hierdie pragtige villa het 'n maksimum kapasiteit van 10 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers met see-uitsigte en en suite-badkamers. Die hoofsuite is op die derde verdieping geleë en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, asook 'n sitarea met 'n slaapbank wat geskik is vir kinders. Die tweede verdieping het 3 slaapkamers, waarvan 2 met 'n koningingrootte-bed ingerig is en die derde 'n koningingrootte-bed. Die vyfde slaapkamer is op die grondvlak en het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamers vir al die kamers is toegerus met 'n toilet, wasbak, stort en bad. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, mikrogolf en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n gimnasium, swembad, waskamer en 'n toevlugsoord op die dak met 'n borrelbad beskikbaar. Hierdie huis is toegerus met 'n sekuriteitstelsel. Gaste word ook aangebied met gratis WiFi.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 11 Camps Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Fiskaalstraat 11, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 Camps Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R30 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R30 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiskaalstraat 11, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bcb27560c872a5191e811cf4365c2e7912a9cf70aecb5aff521918ad4c4ceae6628d0b23fdeba2bf13c7bf7d7a34c799a64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R30 000 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 11 Fiskaal Road Camps Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9597715 18.3831215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang