11 Coral Sands
Kry 30% af vir verblyf voor 4 Januarie 2025. Bespreekbaar tot 18 Nov 2024
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Scottstraat 177, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R840 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
11 Coral Sands is 'n vakansiewoonstel in 'n woonstelkompleks in die kusdorpie Scottsburgh. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand, strandmeer en restaurante.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid kan ongelukkig nie 4 volwassenes akkommodeer nie aangesien die slaapgeriewe nie hiervoor toegerus is nie.
Die smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping geleë en bied slaapplek aan 2 volwassenes met 2 kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed asook 'n plafonwaaier, lugversorging en ingeboude kaste. 'n Slaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, ysmasjien en kooktoebehore. Die sitkamer met lugversorging het 'n slim-TV met WiFi en DStv Premium.
Daar is 'n gemeenskaplike braai-area naby die swembad. Veilige onderdakparkeerplek agter afgeleë hekke is beskikbaar en die kompleks het kringtelevisiekameras.
Besienswaardighede in die area sluit Crocworld Conservation Centre, Scottburgh Beach, TC Robertson Natuurreservaat en Scottburgh Gholfklub in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Eurika Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 92
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Scottstraat 177, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 11 Coral Sands het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Scottstraat 177, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang