11 Cormoran
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Lagoon-rylaan 80, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 185 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
11 Cormoran is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks in Umhlanga. Dit bied direkte toegang tot Bronze Beach waar gaste reg voor die woonstelgebou kan swem.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die laaste badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Skuifdeure lei na 'n stoep met buitemeubels, sonstoele en braaigeriewe. Daar is 1 aangewese parkeerplek vir 'n voertuig en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
UMHLANGA Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 80, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 11 Cormoran het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Lagoon-rylaan 80, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang