Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Driftsands

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Edith A
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Enjoyed the beach view. Easy accessible to shops. Very safe and secure environment. Very pleasant experience. Place was clean, equipped with everything we needed. Highly recommend this place, especially if you enjoy a quiet environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik. Ons het dit baie geniet. Sal weer die plek bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nishana S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Memorable stay. The place was cosy and clean, seaview was amazing, and the beach was a stone's throw away. The hosts were so friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avashnee D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Loved it! Peaceful and beautiful location. The flat was clean and neat. The host is such a sweet, hands-on person. Highly recommend 11 Driftsands. Loved the view and easy beach access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Net daar geslaap. Was goed genoeg vir dit.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Netjies, skoon met mooi see uitsig. Baie lekker plekkie, net jammer die laaste 3 dae van ons verblyf was daar herstelwerk aan die woonstel bo no 11 gedoen van 08h00 tot 17h00. Ons verstaan ook dit moet gedoen word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dieter S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Ons het dit geniet. Alles is daar wat nodig is. Dit is naby die strand en kindervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Dit was wonderlik, naby strand. Dit was baie lekke verblyf, naby strand, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Akheem W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

We enjoyed. We enjoyed our stay, the owner accommodated all our required needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Rustig, veilig en baie lekker! Eenheid was baie netjies, met als wat ons nodig gehad het. Vreeslik lekker gebly, en saans was als baie rustig. In die eenheid was die wasmasjien wel toegesluit en ons kon dit nie gebruik nie, alhoewel die foto's 'n wasmasjien wys, en daar geskryf is dat jy jou eie seep en poeier moet saambring. Parkering was maklik en duidelik, asook hoe om na die strand te beweeg. Die opsigter is baie behulpsaam, en lekker om mee te gesels.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 55, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc81bd393d598245f6c906f68ce4346e0bdcec3c5619c7c8ffcf2707d15f9e478eca7d9b4bdb6efe14299d3247816cc2f1cce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 5 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.071059494894 30.874341827919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang