Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Esperance

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.2
Zarita V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Very calm and relaxed. Very clean and neat. Beautiful decor. Safe parking, free WiFi and a very helpful and friendly owner. Will definitely come back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krishen S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Wonderful peaceful stay — would definitley stay again. The accomodation was comfortable, super clean and well-appointed. Everything worked well and the internet was super fast. The access to Netflix and DStv was a very welcome and wonderful surprise. The flat is super quiet and peaceful. Lost of food options within walking distance as is the supermarket. For those wanting a Woolies and PnP then Dooringkloof Mall is a 4-minute drive away. Would definitely stay here again! Wife and children loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie gerieflike, skoon en netjiese plek. Die gasheer was baie vriendelik en het ons sommer gehelp om al vroeg ons bagasie daar te los omdat ons iewers anders moes wees die aand en laat sou inboek. Die woonstel is baie netjies en alles wat 'n mens nodig het, is daar. Sal dit verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dennis Sanele
11 Esperance
Thank you so much Yolande. You and your family were an absolute pleasure to host.

Rachel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2024

Rustig. Verblyf was goed. Die enigste probleem was dat die hek se afstandbeheer nie gewerk het nie. Dit was ongerieflik om telkens te bel om die hek oop te maak.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Dennis Sanele
11 Esperance
Thank you for your honest feedback. I only became aware of the issue with the remote when you visited and I am sorry for the inconvenience. We have since replaced it. Thank you for booking with us once again

Olga D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mei 2023

Lovely 3rd floor apartment with secure parking. Beautiful, comfortable space with easy access to the N1 and close to shopping centres.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Sep 2023

Skoon, maar onveilig en onpersoonlik en koud. Kamers is beknop, geen spieël in kamers nie, selfs die badkamer het niks in die stort om wasdinge op te hang nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Dennis Sanele Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Union-laan 135, Esperance 11, Lyttelton, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9571b62e0c3db45b49f576fdb94d9f1e624601ca198d22e995e4a9924cf9e7da3494b9373f1e1a3ed4427b9b9418f1429e1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 135 Union Avenue 11 Esperance 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.8301605 28.2069577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang