Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 La Pirogue

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bradley V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Vriendelike diens, netjies, skoon en baie goed toegerus! Sal verseker weer by 11 La Pirogue bespreek en kan dit verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonlie
11 La Pirogue
Beste Bradley, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer alle terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om 'n oulike familie soos julle in ons eenheid te verwelkom. Hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete Leonlie de Bruyn

Maritza V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie netjies, pragtige dekor, stil kompleks, batterysisteem 'n groot bonus! Leonlie is 'n pragtige omgeemens en het uit haar pad gegaan om te verseker dat ons gerieflik en tevrede is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leonlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die hoek van Compensation Kusweg en Jack Powell-weg, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde48fe07551b64d1e08753ef3e9a575a27afd097008d41f20ceeb4c9cd57b2ea9b34382b2ff78e850e3c7cebc810eaa1755c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Corner of Compensation Beach Road and Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.534496462134 31.221318874605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang