Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 La Pirogue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die hoek van Compensation Kusweg en Jack Powell-weg, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

11 La Pirogue is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ballito geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir familie en vriende wat die skilderagtige Dolfynkus wil verken, want dit is stapafstand van die strand af.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het direkte toegang tot die voorste balkon en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit beskik ook oor baie kasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n ruim balkon met 'n knus sitarea, 'n gemaklike hangstoel, 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Die kompleks bied gaste toegang tot 'n gemeenskaplike swembadarea asook veilige parkeerplek.

Gewilde besienswaardighede wat naby die woonstel is sluit Granny's Pool Beach, Willard Beach en Clarke Bay Beach in. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe wat 20 km vanaf 11 La Pirogue is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leonlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Die hoek van Compensation Kusweg en Jack Powell-weg, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 11 La Pirogue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die hoek van Compensation Kusweg en Jack Powell-weg, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde48fe07551b64d1e08753ef3e9a575a27afd097008d41f20ceeb4c9cd57b2ea9b34382b2ff78e850e3c7cebc810eaa1755c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Corner of Compensation Beach Road and Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.534496462134 31.221318874605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang