11 Manzini Chalets - Timone's Retreat
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Colin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Nothando G - Apr 2024
Algehele gradering
It's was clean.
Charlene D - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik en bekostigbaar.
Estian C - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik privaat en baie goed geleë - naby rivier en winkels.
Rene B - Feb 2022
Algehele gradering
Terdee geniet en lekker gebly. Swembad is wonderlik!
Nadia P - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike vakansie!
Mrs F - Jan 2022
Algehele gradering
It's clean, maybe just needs a bit of maintenance, but value for money.
Rina R - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Ridwaan M - Aug 2022
Algehele gradering
When I arrived there was no one to be seen to give us the keys, however, I was early and had phoned and made arrangements.
Lees meer11 Manzini Chalets - Timone's Retreat se terugvoer
Hi Ridwaan,
Thank you for the review.
We do apologize for the inconvenience.
You mentioned you arrived early, and that is when you gave me as the owner a call, and you were attended to immediately. No prior arrangements were made with me; check-in is at 14:00, but we still accommodated you despite your early arrival, and it was no issue to assist and get the lady down to assist.
The ladies at the laundry do not run my units; hence they would unfortunately not know about your early arrival as you did not arrange this prior to your arrival. There is a sanitizing and deep cleaning that we do to protect our guests; hence the check-in is typically from 14:00. Neither myself nor the ladies cleaning were informed of the cockroaches, of which I would have been notified immediately(this is a complimentary service included to our guests ) you had my direct number. I would have attended to it immediately. I inquired if everything was in order, and you confirmed. I advised you, as I do all my other guests, that I am always available if any problems should come up. Just for the sake of clarity, due to the ecological environment, there are two different types of cockroaches down the coast, one that flies and one that walks. Unfortunately, I have no control over the flying ones. The unit has also been fumigated twice since this review. As for the gate, I do apologize. There is an issue with the wiring, and this has also been attended to.
The security staff has also been addressed as that was unacceptable.
We value your input and have attended to the matters at hand.
Kindest Regards,
Colin
Steyn J - Okt 2021
Algehele gradering
Sal weer boek.
11 Manzini Chalets - Timone's Retreat se terugvoer
Hi Steyn,
Ons is bly julle het lekker gekuier en was gelukkig met alles.
Ons hoop regtig julle kom weer en dat ons julle kan huisves.
Alles van die beste vorentoe.
Vriendelike Groete
Colin en Elrica
Dehabre K - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker vakansie!
Anlo D - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Lees meer11 Manzini Chalets - Timone's Retreat se terugvoer
Hi Anlo,
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het lekker gekuier. Ons vra omverskoning rakende die skoonmaak geriewe en neem kennis daarvan. Ons sal beslis in ag neem wat julle genoem het en die geriewe byvoeg.
Ons hoop julle kom kuier gou weer.
Vriendelike Groete
Colin
Chantelle S - Nov 2021
Algehele gradering
The premises is well maintained and the unit itself was neat and clean.
Lees meerLaura E - Jul 2021
Algehele gradering
Everything we needed was there. Odette was amazingly awesome and went out of her way to assist us with everything. Dexter, the cat, best cuddle buddy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Odette was amazing en awesome en het uit haar pad gegaan om ons met alles by te staan. Dexter, die kat, beste cuddle buddy.
'n Kas in die spaarkamer vir klere sou lekker gewees het en 'n kragpunt ook. Die veiligheidshek wat oop gelos te alle tye wat ek nie dink goed is vir sekuriteit nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Susan G - Jan 2021
Algehele gradering
Baie geniet
11 Manzini Chalets - Timone's Retreat se terugvoer
Hi Susan,
Ons is bly julle het julle tydjie geniet.
Ons hoop om julle kom kuier weer in die nabye toekoms in St Lucia!
Vriendelike Groete
Colin en Elrica
Eddie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Aanvaarbaar, maar ek sal nie weer daar bly nie.
Nico Smith S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese terrein sowel as woonstelle
11 Manzini Chalets - Timone's Retreat se terugvoer
Hi Nico,
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Dis altyd lekker om te hoor ons gaste het St Lucia geniet en lekker gekuier!
Vriendelike Groete
Colin
Don K - Sep 2020
Algehele gradering
Very suitable and affordable accomodation.
11 Manzini Chalets - Timone's Retreat se terugvoer
Hi Don,
Thank you for the positive review.
Looking forward to hosting you again in the near future.
We appreciate your feedback.
Kindest Regards,
Colin and Elrica
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenzie-straat 100, Manzini Chalets 11, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang