Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Manzini Chalets - Timone's Retreat

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Phillip B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Amazing. Was heerlik en eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Wil net hê jy moet die tyd geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Ons as gesin het lekker vakansie gehou. Ons hou baie van St Lucia, en probeer elke keer ander verblyf. Manzini is goed geleë en ons het lekker vakansie gehou. Het 'n paar probleempies gehad die 1ste dag of 2, maar die gasheer het dit vinnig uitgesorteer. Manzini is naby alles en het 'n heerlike swembad en mooi tuine.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nothando G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

It's was clean. It was good. It's just that we were not welcomed very well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2023

Heerlik en bekostigbaar. Dit was nou 'n lekker vakansie. Die eienaar is baie oulik en het ons mooi gehelp, maak nie saak wanneer ons hom gebel het. Dit was netjies en bekostigbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Estian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2023

Heerlik privaat en baie goed geleë - naby rivier en winkels. Kon maklik en vinnig by al die plekke kom wat ons wou sien.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Terdee geniet en lekker gebly. Swembad is wonderlik! Sal met graagte weer kom kuier. Manzini is pragtig en goed na omgesien. Die swembad is die beste! Het bietjie gesukkel met die stoof en oond, maar andersins is daar niks waaroor ons kan kla nie. Sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Heerlike vakansie! Ons het baie lekker gebly. Die chalet het alles wat jy nodig het. En dis loopafstand na die dorp en winkeltjies. Die kompleks is netjies en die swembad is amazing! Colin, die eienaar, is baie vriendelik en het sekergemaak ons is gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mrs F
Kort verblyf
4.6
Jan 2022

It's clean, maybe just needs a bit of maintenance, but value for money. My only complaint was that the cleaners sweep or spray the stoop very clean, however they spray other people's dirt, till slips, plastic wrappers into the flower beds in the front of the unit. I have a two year old that kept on picking up other peoples rubbish out of the flower beds. Maybe they should scoop it up instead of just sweeping it outside into the garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Heerlike verblyf. Baie lekker gebly. Die plekkie het alles wat mens nodig het en die natuur is wonderskoon. Was lekker om die wilde diere sommer so van ons stoep af te sien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 100, Manzini Chalets 11, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7115de0d7a96e38859bbe8c15287fa9f54a5694ae598116171a92988cae7757f62101fa391582ef487439996d56b944f514?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 11 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.3783212 32.410198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang