Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Mountain Stream

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Uil Huis
Vanaf R943
R 943 R 377
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis het 'n privaat warmbad en 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kombuisie het 'n yskas en mikrogolf. Daar is 'n buitebraai-area. Indien gaste ekstra kinders saambring, kan 'n tent teen 'n ekstra koste opgeslaan word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar nie TV's in die eenhede is nie.
Slegs kameeldoring- en rooikranshout word vir die houtvuuroonde gebruik.
Goeie gehaltehout word op die perseel verkoop. Gaste moet asb. nie hul eie hout saambring nie weens ons pogings om die woud te beskerm en seker te maak die oonde verhit die water. Hout wat in ons bos is, mag nie opgetel word nie, die breek van takke word nie toegelaat nie.
Ons verhit die baddens op die dag van aankoms en daarna is dit gaste se verantwoordelikheid om dit warm te hou.
Soute en ander chemikalieë word nie in die baddens toegelaat nie.
Musiek en alkoholmisbruik sal nie geduld word nie.
Gooi asb. sigaretstompies in die asblik.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder vooraf reëlings nie.
Ons sluit die hoofhek om 21:00 so moet asb. nie in die nag ry nie.
Linne en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Meerkat
Vanaf R943
R 943 R 377
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n warmbad, braai-area en buitestort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Indien gaste ekstra kinders saambring, kan 'n tent teen 'n ekstra koste opgeslaan word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar nie TV's in die eenhede is nie.
Slegs kameeldoring- en rooikranshout word vir die houtvuuroonde gebruik.
Goeie gehaltehout word op die perseel verkoop. Gaste moet asb. nie hul eie hout saambring nie weens ons pogings om die woud te beskerm en seker te maak die oonde verhit die water. Hout wat in ons bos is, mag nie opgetel word nie, die breek van takke word nie toegelaat nie.
Ons verhit die baddens op die dag van aankoms en daarna is dit gaste se verantwoordelikheid om dit warm te hou.
Soute en ander chemikalieë word nie in die baddens toegelaat nie.
Musiek en alkoholmisbruik sal nie geduld word nie.
Gooi asb. sigaretstompies in die asblik.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder vooraf reëlings nie.
Ons sluit die hoofhek om 21:00 so moet asb. nie in die nag ry nie.
Linne en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Vuurherd
Vanaf R1 021
R 1 021 R 408
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rustieke selfsorgkothuis met privaat warmbad bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n dubbelbed, stapelbed en slaapbank, en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n etenstafel en stoele, en 'n groot binnebraai met braairoosters, verskeie potjiepotte en 'n bord vir ontbyt. Die sitarea het sitplek, boeke en bordspeletjies.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar nie TV's in die eenhede is nie.
Slegs kameeldoring- en rooikranshout word vir die houtvuuroonde gebruik.
Goeie gehaltehout word op die perseel verkoop. Gaste moet asb. nie hul eie hout saambring nie weens ons pogings om die woud te beskerm en seker te maak die oonde verhit die water. Hout wat in ons bos is, mag nie opgetel word nie, die breek van takke word nie toegelaat nie.
Ons verhit die baddens op die dag van aankoms en daarna is dit gaste se verantwoordelikheid om dit warm te hou.
Soute en ander chemikalieë word nie in die baddens toegelaat nie.
Musiek en alkoholmisbruik sal nie geduld word nie.
Gooi asb. sigaretstompies in die asblik.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder vooraf reëlings nie.
Ons sluit die hoofhek om 21:00 so moet asb. nie in die nag ry nie.
Linne en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ouma se Huis
Vanaf R1 021
R 1 021 R 408
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n privaat houtvuurwarmbad. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste en 'n binnebraai-area. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof in. Daar is ook 'n sitkamer, 'n eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het 'n stoep en buitebraai-area wat omhein is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar nie TV's in die eenhede is nie.
Slegs kameeldoring- en rooikranshout word vir die houtvuuroonde gebruik.
Goeie gehaltehout word op die perseel verkoop. Gaste moet asb. nie hul eie hout saambring nie weens ons pogings om die woud te beskerm en seker te maak die oonde verhit die water. Hout wat in ons bos is, mag nie opgetel word nie, die breek van takke word nie toegelaat nie.
Ons verhit die baddens op die dag van aankoms en daarna is dit gaste se verantwoordelikheid om dit warm te hou.
Soute en ander chemikalieë word nie in die baddens toegelaat nie.
Musiek en alkoholmisbruik sal nie geduld word nie.
Gooi asb. sigaretstompies in die asblik.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder vooraf reëlings nie.
Ons sluit die hoofhek om 21:00 so moet asb. nie in die nag ry nie.
Linne en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Wingerd
Vanaf R1 021
R 1 021 R 408
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste deel die volledige badkamer. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus. Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek en braai met 'n uitsig oor die warmbad en omgewing.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar nie TV's in die eenhede is nie.
Slegs kameeldoring- en rooikranshout word vir die houtvuuroonde gebruik.
Goeie gehaltehout word op die perseel verkoop. Gaste moet asb. nie hul eie hout saambring nie weens ons pogings om die woud te beskerm en seker te maak die oonde verhit die water. Hout wat in ons bos is, mag nie opgetel word nie, die breek van takke word nie toegelaat nie.
Ons verhit die baddens op die dag van aankoms en daarna is dit gaste se verantwoordelikheid om dit warm te hou.
Soute en ander chemikalieë word nie in die baddens toegelaat nie.
Musiek en alkoholmisbruik sal nie geduld word nie.
Gooi asb. sigaretstompies in die asblik.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder vooraf reëlings nie.
Ons sluit die hoofhek om 21:00 so moet asb. nie in die nag ry nie.
Linne en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R798
R 798 R 319
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Stream-weg 11, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16b3aff1851af9d5c4c24e2446f03aa3aded1d05211989794c5e93e722387dddb23ad45b0d8262fd05565efbcd66ffb8432f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R798 nouVanaf R319 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 11 Mountain Stream Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.146197909647 18.897369007556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang