11 Mountain Stream
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ewald Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Miles H - Aug 2024
Algehele gradering
We loved the hot tub and the animals.
Boudine A - Aug 2024
Algehele gradering
Relaxing, fun, cozy, romantic.
11 Mountain Stream se terugvoer
Thank you very much for your kindness.
Ewald & Marisa
Yazeed P - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastic!
Hazel D - Jul 2024
Algehele gradering
Peaceful retreat with diverse animals, comfortable cottage, and relaxing hot tub.
Lees meer11 Mountain Stream se terugvoer
Thank you for your kind words.
Ewald & Marisa
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Nadia C - Jun 2024
Algehele gradering
Eenvoudig en gerieflik. Heerlik!
11 Mountain Stream se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi terugvoer.
Ewald & Marisa
Kyla S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Maralize K - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing! Will stay there again and take my family with when I go again.
Mandy D - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent. Host is friendly.
Lees meer11 Mountain Stream se terugvoer
Hi Mandy,
Thank you for your kind words.
Ewald & Marisa
Micheal A - Apr 2024
Algehele gradering
Sekerlik 'n heerlike verblyf! Die atmosfeer was heel rustig.
Roxanne B - Sep 2024
Algehele gradering
Reconnecting weekend.
Marisa J - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome.
Riena G - Mrt 2024
Algehele gradering
Close to home, lovely relaxing weekend away at 11 Mountain Stream.
Andre H - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker, maar kon beter.
Lees meer11 Mountain Stream se terugvoer
Die Pro's is baie welkom, dankie. Ons kan dalk met die Con's ander mense help. Ons gee wel 'n sak hout gratis aan elke klient. Ons probeer tye van arriveer kry en dan steek ons die Tub aan en bring dit so tot op 26 grade. (een sak hout gratis) Dan, na ons kliente so 2 ure hier is, stap ons as eienaars na elk om te sien of almal regkom of nie. Soms gebruik mense te veel hout en soms te min. Die tub gaan dan nie reg werk nie en ons probeer ons bes om raad te gee. In die meeste gevalle word een of twee stukkies hout gebruik wat nie die tub sal warm kry nie. Mens kan ook nie verwag om 'n warm tub in 'n uur te hê nie, goeie goed neem so bietjie tyd. Ons hout se prys is soos in winkels en wat dit lekker maak is dat ons dit vir jou bring tot by jou eenheid. Dan, die stort is gas dit werk so bietjie anders as wat ons aan gewoond is. Dus, draai die warm krane heel oop, as dit te koud is draai warm kraan bietjie toe wat dan die water stadiger laat loop en temp sal styg. As dit te warm is met kraan heel oop sit so bietjie koue water by. Temperature sal stabiel raak sodra die krane bietjie gelos word. Ons hoop dit help almal.
Keisha A - Sep 2023
Algehele gradering
Absolutely adventure.
Theodore C - Sep 2023
Algehele gradering
Very peaceful. We made a new friend called Oscar, the Emu.
Gerhard V - Jun 2023
Algehele gradering
Alles wat ons op die kuier nodig gehad het.
Nanette B - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Cynthia S - Aug 2022
Algehele gradering
It is very peaceful. The animals are a pure delight.
11 Mountain Stream se terugvoer
Thank you for your review, hope to see you again.
Joelene A - Aug 2022
Algehele gradering
Good. Beautiful perfect.
11 Mountain Stream se terugvoer
Hi,
We really appreciate this. Thank you.
Lynette K - Mei 2022
Algehele gradering
Egte plaa kuier. Rustig.
Susan N - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was awesome.
11 Mountain Stream se terugvoer
Dankie, was lekker om julle by Die Vuurherd te ontvang.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain Stream-weg 11, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang