Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Bachelor Flat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufortstraat 11, Somerset-Oos (KwaNojoli), 5850, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cosy Bachelor Flat is 'n losstaande selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Somerset-Oos (KwaNojoli), Oos-Kaap geleë.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en oorgenoeg kasruimte vir gaste se bagasie. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n eenplaat-induksiestoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, sowel as 'n toonbank met stoele wat sentraal geleë is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en platskerm-TV met Netflix en YouTube Premium. Toegang tot gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met sitplek. Gaste deel 'n beskutte braai- en kuierarea met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Beaufortstraat 11, Somerset-Oos (KwaNojoli), 5850, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufortstraat 11, Somerset-Oos (KwaNojoli), 5850, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92c39b67ee04f32ed0be02a9662639f0137e549a829662722f509c1df3b3da980fed179933f58c5a7069be8b87f1c14e534e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 11 Beaufort Street Somerset East (KwaNojoli) 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7161392 25.5856398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang