Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 on Berrie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 76 resensies vir 11 on Berrie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ilse M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M

Baie lekker en sal hulle aanbeveel.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het lekker gebly en dankie dat ons die twee honde kom saam laat oornag.

11 on Berrie se terugvoer

Dankie, Ilse. Julle is altyd welkom terug. Mooi dag!

11 on Berrie
Hennie K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Perfek en sakpas.

Sal vir seker weer gaan.

Michael W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Friendly, value for money.

Enjoyed. Very friendly and welcoming people with a beautiful old friendly dog that made this place even better after a long day on the road.

Nico P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Rustig en veilig.

Rustig en netjies en goed geleë.

Adele D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Ek sal weer daar oornag as ek in die omgewing moet oorbly.

Ek is vriendelik ontvang en is vir seker as ek enigiets benodig, ek net moet vra.

Frik V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik V

Awarded vir die geld en het lekker gebly. Is vir mense wat net slaapplek soek.

Geen probleem gehad. Het lekker gebly. Sal voorstel om bedkassie te verwyder. Is in die pad van die hangkas se laaie. Ook 'n hangplek opstel in die kombuis vir die vadoeke.

Thandeka Q - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thandeka Q

It was great.

My stay at 11 on Berrie was great. It is just a bit far from shops if you are not driving.

Venessa D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Elke sent werd!

Absoluut awesome! Alles wat jy nodig mag hê om vir jouself te kan sorg. Sentraal, veilig en baie goeie diens. Elke sent en meer werd.

Chubby V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chubby V

Sentraal geleë, skoon en netjies.

Linda het ons baie welkom laat voel, eenheid was skoon, netjies en toegerus met alles was nodig sou wees. Ons het ons verblyf geniet en kon orals heen gaan, aangesien dit sentraal geleë was vir on besoek in die Kaap.

Luvuyo Lawrence G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luvuyo Lawrence G

It was our second time staying at 11 on Berrie and once again we had a wonderful stay.

It was our second time staying at 11 on Berrie and once again we had a wonderful stay. I highly recommend 11 On Berrie to any person looking for a safe, clean and affordable place around Cape Town. Thanks to Linda for everything.

Susan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Ons kuier by 11 on Berrie was beslis aangenaam en die diens was hoogs puik. Linda is 'n besonderse mens, vriendelik en is baie behulpsaam.

Ek sal hierdie plek aanbeveel vir toekomende gaste. Die diens was puik wat gelewer was. Nogmaals dankie vir Linda.

Dewaldt J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaldt J

Gerieflik, gasvry en veilig.

Die mense was baie gasvry en ons het alles gehad wat ons nodig het. Geen moeilikheid nie.

Rihenta J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rihenta J

Wonderlik.

Was 'n wonderlike plek om te bly en baie veilig. Daar was goeie komminikasie deur die Einaars. Dis so 35 min vanaf die Kaap.

Alicia L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L

Baie gelukkig.

Baie gelukking met die diens en die kamer. Sal definitief aanbeveel vir ander en sal weer gebruik maak van 11 on Berrie wanneer ons Kaap te gaan. Dankie julle.

Luvuyo Lawrence G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luvuyo Lawrence G

Wonderful.

What a beautiful, peaceful and a safe place to check into. The owners of the place are so friendly and very helpful. I would rate my stay a 10/10, everything was just amazing.

Derrick S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick S

Very neat, clean and comfortable. Also close to shopping centres.

Very private and secluded with a lovely garden. Linda was a very good host and gave us some good recommendations for good places to eat. We felt very welcome and home from home for our 9-day stay. Also very secure and safe. Will definitely recommend this lovely place.

Stefan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V

Vreedsaam, ontspanne, gerieflik en netjies.

Wonderlike gasheer, met die oulikste vierpotige opsigter.

11 on Berrie se terugvoer

Dankie Stefan,

Ons hoop om julle weer te sien. Oscar ook.

11 on Berrie
Ansa V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V

Netjiese, gerieflike verblyf.

Netjiese, gerieflike verblyf met veilige parkering agter hek.

Francois B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Rustig.

Alles was baie rustig, ongelooflike rustige woonbuurt. Daar was 'n klein issue met die gasgeiser, maar dit was vinnig uitgesorteer.

Jan J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Heerlike kuier in 'n rustige woonbuurt.

Geskikte selfsorgbasis vir rond kuier in die omgewing. Uiters vriendelike ontvangs en netjiese verblyf. Ook geskik vir persone wat met loopraam rondbeweeg.

Pierre J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Alles pragtig, netjies en ons is baie gasvry ontvang.

Uitstekende verblyf keuse! Sal vir seker weer van die verblyf wil gebruik maak in die toekoms.

Tiaan R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan R

Netjies en mooi.

Was goed geleë en netjies.

Laurika K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika K

Sit was lekker stil en rustig, net wat ons nodig gehad het.

Dienste was vriendelik en baie behulpsaam.

Riëtta E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtta E

Lekker gesellig met als wat jy nodig het.

Dankie Linda vir 'n baie aangename paar dae daar by julle. Als wat mens nodig het, weg van die huis - gesellig, veilig en naby als. Dankie vir jul gasvryheid.

11 on Berrie se terugvoer

Dankie Riėtta,
Dit was lieflik om julle hier te hê. Altyd welkom terug.

11 on Berrie
Elzana B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B

Die akkomodasie is pragtig en netjies en ek is baie vriendelik ontvang.

Dit is baie stil en rustige woonbuurt in Brackenfell en ek sal beslis weer hier kom bly.

Michelle P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Lekker rustige en netjiese wooneenheid.

11 on Berrie is seker een van die netjiese en rustige plekke wat ek nog ooit by oor gebly het. Vriendelike diens en omgewing is veilig. Kon met gemoedsrus slaap. Wooneenheid was perfek en gemaklik. En daar soveel mooi plekke om te gaan sien in die area. Baie dankie vir julle diens.

11 on Berrie se terugvoer

Shoe Michelle.
Baie dankie vir die mooi resensie. Jy was n lieflike gas en is altyd welkom terug. Linda

11 on Berrie
Hanlie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S

Sien sterre.

Gerieflik, netjies, vriedelike gasvrou, heerlike stort!

Nicholas G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas G

Very secure and comforting.

Amazing stay and just needed a bathroom door for privacy.

Melissa S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa S

Really enjoyed the room.

Didn't enjoy the shower at all though.

11 on Berrie se terugvoer

Thanks Melissa,

We will definitely see what we can do about that.

11 on Berrie
Rozelle D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle D

Netjies, veilig en perfek vir saliggeid so tussen deur die rondrits. Baie dankie!

Baie oulike plekkie, perfek vir 'n oornag, vriendelike mense en goeie waarde vir geld.

Pieter V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Rustige, stil atmosfeer.

Sentraal geleë. Naby winkelsentrums en lughawe. Veilige omgewing.

Nicole A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole A

Great stay

I booked my in-laws at 11 on Berrie. They had a great stay and had everything they needed. Thanks Linda!

Sue-lynn L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-lynn L

Dit is rustig en veilig.

Dit voel soos 'n huis weg van die huis af, stil, netjies en veilig. Veilige parkering en naby aan alle sentrums en malls.

Marthinus K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K

Was heerlik gewees met baie aangename mense.

Baie goed geleë, netjies en 'n plesier om daar te bly.

Louise S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Dit was 'n heerlike rustige en ontspane ervaring.

Weg van die besige stadsgevoel, maar tog naby aan alles. Puik, sal beslis weer daar oorbly.

Marius K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Perfek vir ons behoeftes.

Ons was heel gelukkig met ons verblyf. Daar is egter 'n paar goedjies wat ons verblyf beter sou kon maak. Die plekkie is eintlik geskik vir 'n enkel persoon, maar nie noodwendig vir 2 mense nie. Ons wil aanbeveel dat die eienaar definitief moet dink om 'n deur by die badkamer aan te bring. Ook 'n deur of stortgordyn vir die stort sal help dat die vloer nie so nat word nie. Dan sal 'n strykyster ook gehelp het. Ons het gesoek, maar kon niks vind nie.

Shane L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane L

Plekkie is baie modern en netjies en kliëntediens is uitstekend. Baie wonderlike mense.

Sal die plekkie aanbeveel, vir seker. Die kliëntediens is uitstekend. Dis wonderlike mense en die akkommodasie-kamer is baie netjies en gemaklik. Baie veilig en rustig.

Lejani G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lejani G

It's 'Berrie' nice!

Dit is 'n oulike plekkie. Presies wat mens nodig het. Ons het dit baie geniet. Dankie aan Linda wat alles vir ons eenvoudig en maklik gemaak het. Huge thumbs up. Sal enige tyd weer teruggaan.

Jan J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Netjies en gerieflike selfsorg.

Ons het nie vir Linda-self ontmoet nie, omdat hulle self weggebreek het, maar was telofonies in kontak en het gereël dat hul ouers ons vriendelik en gasvry ontvang sodat alles seepglad verloop het.

Ockert F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert F

Dit was fantasties

Ons het baie lek gebly. Die plek was skoon en netjies. Die reëlings van die ontvang van die sleutels was puik. Baie dankie ons het baie lekker gebly.

Hermanus A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus A

Bekostigbaar

Eienaar van huis het my goed ontvang, plek is skoon, netjies, alles in plek vir 'n sakereisiger. Sal aanbeveel en weer gebruik.

Melissa L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Melissa L

Glad nie heerlike diens ontvang nie.

Bed nie opgemaak in drie dae nie. Los die skottelgoed in jou kamer tot die volgende oggend en kom haal dit vir ontbyt. Kyk nie dat die gas vol is vir die stort nie. Gee regtig nie om oor die welstand van die gas nie.

11 on Berrie se terugvoer

Hallo Cecelia
Ek is baie jammer om te hoor dat die gas waarvoor jy bespreek het ontevrede was.
Ek sou graag wou hê dat hy met my kommunikeer indien daar iets is waarmee ek kon help.
Ek gaan as n reël nie in gaste kamers en maak beddens op gedurende hulle verblyf nie omdat dit meer van 'n selfsorg tiepe opset is.
Gaste los gewoonlik die ontbyt skinkbord buite die deur sodat ek dit daar kan kry.
Ons poog ook om sodra die gas silinder leeg is dit dadelik om te ruil, maar dis soms moeilik om presies te weet wanneer dit leeg is. Ons het altyd n ekstra een so dit kan dadelik geruil word as die gas opraak.
Ek waardeer steeds die terugvoering en dit bly my prioriteit om te verseker gaste bly lekker.
Mooi dag
Linda

11 on Berrie
Christa S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Lieflike moderne akkommodasie.

Baie veilig, netjies. Naby al die groot winkelsentrum. 11 Berry se gasvrou is uitstekend en professional. Sal weer gebruik maak van 11 On Berrie.

Christiaan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan M

Stil, rustig, en ideaal vir 'n plekkie om jou kop te kom rus na 'n lekker dag in Kaapstad!

Was aangenaam verras met die induksiestoof wat die gasheer verskaf het.

Mandie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie M

Good stay.

Good stay, friendly hosts.

Judy D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy D

Very pleasant

The stay at 11 on Berrie was amazing and just what I needed. The peace and quietness were the best and would definitely recommend it to everyone looking for a quiet place to relax and just get some time to think. The owner was an amazing woman and I thank her for her hospitality and kindness.

Nandina Trading 542 S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandina Trading 542 S

Maklik, sal weer daar bly en gaan weer daar bly wanneer ek Kaap toe gaan.

Sien sterre.

Jan K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Baie netjies en mooi tuin, baie stil.

Goed geleë om in enige rigting te beweeg in die Kaap, plek is baie netjies en goed ingerig.

Stephen S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S

Very convenient location because we wanted to be close to the Winelands area.

Very clean accommodation. Ideal for two travellers.

Mariana K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K

11 on Berrie is 'n juweel van 'n plek in Brackenfell.

Bertus en Linda, duisend dankie dat ons in julle plek kon gebly het. Julle 2 het ons regtig tuis laat voel. Daar was alles in wat ons nodig gehad het. Bertus, dankie vir die braaier wat jy vir ons gebring het, sowel dat jy jou kantoordeur oopgemaak het en die lugversorging vir ons aangesit het tydens die hittegolf. Ons sal vir seker weer tuisgaan by 11 on Berrie. Ek sal 11 on Berrie by enige persoon/persone aanbeveel. Weereens dankie.

11 on Berrie se terugvoer

Baie dankie Jan en Mariana dat julle by ons kom bly het en vir die pragtige resensie.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Linda en Bertus

11 on Berrie
Philip B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

Baie mooi plek.

Baie netjies en goed ingerig. Het verblyf daar geniet. Sal weer daar gaan bly. Motor snags veilig agter 'n hek.

Nicole A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole A

Wonderful stay

The unit had everything we needed. My mom and I rested well! Thanks Linda

Wayne S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S

Heerlik en rustig en hulpvaardig.

Baie, baie heerlik oorgebly, gemaklik en vriendelik. Rus vir jou siel.

Thivhulawi M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thivhulawi M

Very friendly people.

I really enjoyed my stay.

Lelanie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie V

Close to all the big attractions, good value for money, very clean and safe.

Wow! Linda and Bertus, thank you for making our 12th wedding anniversary very special! We would definitely recommend anyone who would like to have a pleasant stay to make use of them.

Jurie H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie H

Ek sal 11 on Berrie beslis aanbeveel.

Netjies, skoon, veilig. Eie ingang na verblyf. Goeie kwaliteit bed. Heerlik geslaap. Dankie julle.

Wilna R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna R

Skoon, veilig, vriendelik, nabygeleë.

Goed ontvang, skoon, vriendelik. Veilige area.

Anthony F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony F

Great accommodation and secure.

Lovely, self-catering unit in secure property in nice quiet suburb. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker verblyf en veilig.

Lieflike selfsorg-eenheid op 'n veilige perseel in 'n netjiese, stil buurt. Hoogs aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Phillip R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip R

Waarde vir geld. Skoon en netjies.

Baie netjiese verblyf, skoon en prakties, tarief is billik en die kamer se linne en meubels is skoon en opgepas.

Celeste R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste R

It was absolutely great! Very peaceful.

The place is very nice, lots of modern features. The only thing I would recommend is a shower door as the floor does get very wet. Other than that everything was great. The bed was so comfortable, there was a hairdryer too which was great.

Euginia M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euginia M

I loved the place.

The place was clean and convenient for us at the same time. The owners were very friendly. I would definitely use it again and recommend it.

Ryan K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan K

Waarde vir geld.

Baie mooi en netjies. Sal beslis weer daar oornag.

Monique J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Was mooi skoon en rustig en het gevoel of jy welkom is.

Heerlike blyplek, alles het mooi gewerk en het niks gekort nie. Baie dankie.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Johan V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Dit was baie aangenaam.

Die verblyf in 11 on Berrie was baie aangenaam. Die eienares was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Alles was in plek, skoon en netjies. Ons sal dit met graagte aan enige iemand aanbeveel.

Duncan N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Duncan N

Ideal for one person.

Ideal for one person on a business trip I would say.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ideaal vir 1 persoon.

Ideaal vir 1 persoon op 'n sakereis sou ek sê.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johan S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Baie netjies.

Vriendelike mense en baie netjiese plek.

Annanke V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annanke V

Het baie lekker gebly.

Moet dalk net die volgende byvoeg: Meer as een handdoek. Drommetjie in badkamer. Bietjie meer koffie en suiker. Meer as een rol toiletpapier.

11 on Berrie se terugvoer

Hallo Eddie,

Ek is bly julle het jul kuier geniet.
Ek was nou nie tuis toe julle inbook nie en kon toe nie die kamer nagaan voor die tyd om seker te maak daar is genoeg handoeke en toilet papier nie. Jammer daaroor.
Ek het ook nou 'n vuilgoed drommetjie in die badkamer aangebring. Dankie vir jou eerlike terugvoering, dit help om dit vir volgende gaste meer gerieflik te maak.

Ons hoop om julle weer te sien.

Linda

11 on Berrie
Hazel D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hazel D

Goeie, mooi, skoon plekkie met aangename ontvangs.

Baie gasvrye ontvangs, eenheid mooi skoon en netjies, goeie matras en beddegoed. Sal beslis weer daar bespreek.

Sran W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sran W

Awesome place and value for money.

Very modern, neat, comfortable and safe place to stay. The host Linda is very friendly and helpful. We really enjoyed our stay thank you.

Carla E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E

Rustig.

Lieflik & netjiese slaapplek. Vriendelike ontvangs. 11 on Berrie sal my definitief weer sien!

Elize J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J

Pragtig skoon, vriendelik en goed geleë.

Die eienaars was baie bedagsaam en het seker gemaak dat ons dadelik die sleutel kon kry toe ons daar kom. Vriendelik en gasvry.

Willem B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Fantastiese plekkie vir 2. Sal vir enige iemand aanbeveel. Baie netjiese plekkie.

Dit was baie maklik om die plek te kry en alles was soos aan ons verduidelik. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Dankie Linda vir jul vriendelikheid. Dit was lekker om met julle besigheid te doen. Hou so aan.

11 on Berrie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Willem. Ons hoop ons kan julle weer akkommodeer in die toekoms.

11 on Berrie
Cheryl L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl L

Lovely, quiet place.

Beautiful relaxing place, owners are very polite, enjoyed my stay.

Lissinda P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lissinda P

Waarde vir geld.

Dit was perfek vir 'n sakereis, skoon, netjies en alles wat nodig is om gemaklik te bly. Die plek is splinternuut en baie mooi. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer is beslis nie ruim genoeg vir 2 mense nie, die kas kan ongelukkig nie heeltemal oop nie, aangesien die bedkassie teenaan staan. Die stort is pragtig en groot, maar die kraan werk nie saam nie - die temperatuur is of te warm, of te koud, daar is eenvoudig niks tussenin nie - ek het elke oggend en amper elke aand gestort, so ek het alles probeer - en dit mors nogal water as mens sukkel om die temperatuur reg te kry. Gelukkig was ek meeste oggende vroeg op die pad want anders hoor mens stemme in die kantoor langsaan. Die gasvrou het ook klein kindertjies wat huil in die aande - dit het my nie juis gepla nie, maar dis belangrik vir ander gaste om hiervan te weet.

11 on Berrie se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Lissinda.

Ek het gekyk na die stort se kraan om seker te maak dat dit nou reg werk vir volgende gaste.

Dit is ook belangrik dat gaste weet ons het 2 kinders op die perseel so ek het dit nou bygevoeg op ons profiel. Ons probeer hulle na 7 uur in die aande darem stil hou en hulle is teen 8 uur in die bed, maar ons sal nie altyd kan belowe dit gaan doodstil hier by ons wees nie. Die plek is dus meer geskik vir mense wat net wil oornag of hier is vir besigheid en dalk nie vir vakansiegangers nie.

Groete,
11 on Berrie

11 on Berrie
Glen J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen J

Dit was 'n heerlike wegbreekverblyf.

Dis klein en nuut, maar nie beknop nie. Die gasvrou, Jane en haar man Bertus was baie vriendelik. Hulle het 2 kinders en die een huil/skree van tyd tot tyd, so dit verbreek die rustigheid, andersins, 'n rustige en veilige buurt. Sal definitief weer kom indien Jane my eerlikheid waardeer.

11 on Berrie se terugvoer

Baie dankie Glen.
Dit was lekker om julle hier te hê en sal julle graag terug verwelkom.
Ons waardeer julle eerlikheid opreg en dit gee ons 'n kans om ons dienste te verbeter. Dit is bietjie moeilik om die kindertjies heel dag stil te hou, maar saans is dit darem doodstil.
Ek sal seker maak om dit by die beskrywing te sit, dat hier kindertjies is sodat toekomstige gaste weet.
Linda

11 on Berrie
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berrie-singel 11, Brackenfell-Suid, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiEauclz5Fk103clDvDsTybqcyd3F9HBBHDKoxt2lWuRXEwhc46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 11 Berrie Crescent Brackenfell South 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.898236147694 18.688044565925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang