Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 on Crompton

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crompton Gardens 11, Sparks Estate, Woonstel 1, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

11 on Crompton bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel in 'n vriendelike woonbuurt in Durban en is naby die strandfront, Florida-weg, Moses Madhiba-stadion en supermarkte geleë.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en die kombuis lei na 'n klein etenstafel. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n enkelrusbank vir 1 ekstra gas en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is voor die woonstel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Crompton Gardens 11, Sparks Estate, Woonstel 1, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crompton Gardens 11, Sparks Estate, Woonstel 1, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a746647699b2efb3842fa30188bd24b2b3aaf60273a22a8bd711a353b80e8f69c50f8fd8f7dd5c80248c425d4d5b4baffa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) Crompton Gardens 11 Sparks Estate, Flat 1 4091 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.84236875592 30.983977425099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang