Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 on Karkloof

 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Kothuise
Vanaf
Vanaf R984
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 5 afsonderlike kothuise wat elkeen slaapplek het vir 4 gaste. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elke kamer. Indien nodig, kan die beddens saam geskuif word. Daar is net 1 badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook draagbare braaigeriewe. Daar is WiFi in al die kothuise.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor bespreking by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Round House
Vanaf
Vanaf R1 968
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed. Die derde en vierde kamer het elkeen 4 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers en 'n kombuis toegerus vir selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook draagbare braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 12 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor bespreking by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R984
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karkloof 11, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb19bf30e16a4cc281190813fa3d6c34f42bb929a21062d1d8e176f1bc1821f2b54203d3f6512e16209e9cc217e672643feec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R984 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 11 Karkloof Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.428784478091 30.247129653125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang