Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 on Karkloof

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 16 resensies vir 11 on Karkloof
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Werner G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G

Unieke plek met goeie diens.

Puik diens met 'n mooi view.

Christine E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine E

Was asemrowend so tussen vriendelike en hulpvaardige mense. Hulle diens was uitstekend.

Huisies skoon, netjies en ten volle toegeus. Tuine en groentetuin was pragtig. Restaurant en bakkery uitstekende diens. Sal 11 on Karkloof 100% aanbeveel.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hettie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Plaashuisie met 'n heerlike kaggeltjie vir daardie koel aande.

Hierdie huisie in nie 'n moderne plek nie maar voorsien in alles wat jy nodig het. Die rustigheid van die omgewing en plaas bedrywighede maak dit spesiaal. Oulike braaier buite op stoep vir die wat lief is om te braai en die lekker kaggel binne vir koeler aande. Ek is net jammer ons kon nie die bakkery en koffie winkel op die perseel benut nie aangesien dit net sekere dae oop is.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Norma C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma C

Fantastic!

Wonderful to wake to the sounds of nature and the sunrises are breathtaking.

Belinda V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda V

Pragtige omgewing met baie te doen en te sien.

Dankie vir al die brandhout vir die heerlike stofie! Dit het die winterkoue verdryf. Die rakke bo die bed kan dalk vervang word met 'n kopstuk. Ons het ons koppe knoppe gestamp! The Spot se vuuroond-pizza is heerlik. Die restaurant en koffiewinkel op die perseel is 'n bonus.

Lourette C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lourette C

Basic accommodation, though comfortable beds and functional bathroom.

Good a accommodation for a quick stay over.

Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Malcolm F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm F

Quiet, pleasant, easily accessible and and equipped with the necessities.

Accommodation very pleasant surprise. Front opens up to lovely view of the surroundings. Unit has lots of light. On-site restaurants and coffee shops a definite bonus.

Sumari V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari V

Pragtig, natuurskoon en salig.

Ons kom kuier weer!

Naomi L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L

Dit was rêrig baie lekker gewees!

Ons het ons tyd by 11Karkloof baie geniet. Dis lekker stil en rustig en ons uitsig was baie mooi. Lekker plaasgevoel. Sal definitief weer by 11Karkloof oorbly.

Rialda D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rialda D

Ek was teleurgesteld.

Ons is vriendelik ontvang en Thabo was baie hulpvaardig. Ek het met die gasvrou gesels oor wat pla.

Angela B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela B

Wonderful venue for a large family.

We stayed in The Falls caters for large families. We were a family of 12 adults and 2 young children, celebrating my dad's 80th birthday. The house was large enough for us and the open plan kitchen and dining room and lounge was great for a family who enjoys cooking and preparing meals together. The kitchen facilities and equipment were sufficient and all in good condition. The view from the house is wonderful and we had many of our meals outdoor in front of the house. The staff were attentive and friendly. I will definitely return for another family getaway. Bonus was the lovely dairy farm and coffee shop next door.

Suni D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suni D

Goeie waarde vir geld.

Die eenheid is netjies, skoon en ruim. Aandag kan gegee word aan fyn detail soos 'n badmatjie en handewasseep in die badkamer.

Jaco P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco P

Basiese geriewe, maar alles werk en is netjies.

Baie lekker gebly, die kaggel is 'n wenner!

Vanaf
Vanaf R984
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R984
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karkloof 11, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb19bf30e16a4cc281190813fa3d6c34f42bb929a21062d1d8e176f1bc1821f2b54203d3f6512e16209e9cc217e672643feec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R984 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 11 Karkloof Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.428784478091 30.247129653125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang