Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 on Karkloof

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karkloof 11, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R984 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

11 on Karkloof is in KwaZulu-Natal se Middellande geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die perseel is 9 km vanaf Howick en is die ideale basis vanwaar besoekers die Middellande kan verken. Die area is omring deur die platteland en spog met fantastiese fietsroetes.

Dié gastehuis is privaat en op 'n 21 ha-plaas geleë en is geskik vir groot groepe. Die perseel is oorspronklik 'n sampioenplaas, en dra by tot die sjarme van die rustieke selfsorgkothuise. Round House het slaapplek vir 12 gaste en die kothuise het elkeen slaapplek vir 4 gaste. Gaste het toegang tot parkeerplek.

Karkloof is 'n pragtige area en gaste word aangemoedig om hul fietse saam te bring om die roetes te verken. 11 on Karkloof is reg langsaan La Petite France wat handgemaakte kase vervaardig en kan by die plaaswinkel gekoop word. Gaste kan ook voetslaan en piekniek by Karkloof Natuurreservaat en Umgeni Valley Natuurreservaat wat nabygeleë is. Die Crane and Conservation Centre is ook in die omtrek waar besoekers kan sit en voëlkyk en foto's neem.

Karkloof het verskeie watervalle, waarvan twee Karkloof Falls en Grey Mare's Tail is. Die bekende Karkloof boomtoptoere is 15 minute se ry ver en Terbodore Coffee Roasters is 26 minute se ry ver. Die Karkloof markie is elke Saterdag vanaf 7:00 tot 11:00 en is net 4 km ver. Ander besienswaardighede en doendinge in die Middellande sluit wynproe, gholf, spa, perdry, restaurante en kunsgalerye in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Werner G
Saam met lewensmaat
5.0
Unieke plek met goeie diens. Puik diens met 'n mooi view.
Sep 2023
Christine E
5.0
Was asemrowend so tussen vriendelike en hulpvaardige mense. Hulle diens was uitstekend. Huisies skoon, netjies en ten volle toegeus. Tuine en groentet...
Sien meer
Aug 2023
Hettie B
Saam met vriende
4.0
Plaashuisie met 'n heerlike kaggeltjie vir daardie koel aande. Hierdie huisie in nie 'n moderne plek nie maar voorsien in alles wat jy nodig het. Die ...
Sien meer
Mrt 2023
Norma C
Gesin met tieners
5.0
Fantastic! Wonderful to wake to the sounds of nature and the sunrises are breathtaking.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2022
Belinda V
Gesin met tieners
3.8
Pragtige omgewing met baie te doen en te sien. Dankie vir al die brandhout vir die heerlike stofie! Dit het die winterkoue verdryf. Die rakke bo die b...
Sien meer
Jul 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Karkloof 11, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 11 on Karkloof het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R984
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R984
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karkloof 11, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb19bf30e16a4cc281190813fa3d6c34f42bb929a21062d1d8e176f1bc1821f2b54203d3f6512e16209e9cc217e672643feec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R984 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 11 Karkloof Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.428784478091 30.247129653125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang