Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 on Orange

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir 11 on Orange
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Reowiena S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reowiena S

Wonderlike en fantastiese wegbreek van die huis.

Dit was baie lekker om te kon kuier vir die naweek. Dit was soos ons dit wou hê, lekker alleen op ons eie. Geen geraas nie, dit was net fantasties.

Dewald B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald B

Great value for money and the host was extremely helpful.

The host was very welcoming.

Jamie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie D

Great.

My partner and I had a great time at 11 on Orange. The place is the perfect getaway from the busy and loud day to day. A silent retreat in the city. One thing that would be better for the place would be to have a bigger fridge to keep drinks in and keep them cool during the hot summer days. Otherwise, it was a great place to be. The hosts are very friendly and helpful.

Matthew M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Matthew M

Horrible. Not comfortable at all. I had to share a small bar fridge with other people. It's uncomfortable going to the bathroom because you have to go outside your room, and other people can hear you.

There is no TV, no WiFi, and no towels. You can hear people talking in the other room. The shower is leaking. Rooms are locked with a tiny padlock.

11 on Orange se terugvoer

Dear Matthew, please accept our apologies for the inconvenience. This is a guesthouse and you were the only one complaining. If you usually book a room in other places for the price we ask, you will not get all the conveniences we offer. We have received 5-star ratings otherwise as people were very happy here, even though it was the busiest time of the year. However, we are working on adding more conveniences.

11 on Orange
Susan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Ons het die stilte geniet en John was 'n ware gasheer.

Die kuier was aangenaam en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

11 on Orange se terugvoer

Baie dankie, Susan, was 'n baie aangename gas. Sal haar altyd aanvaar.

11 on Orange
Ilze B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B

Perfect, friendly and worth it.

I am glad to write this review, one of my favourite places ever. Will use them all the time if I am in Cape Town! It is a cosy place and the people are heartwarming and very welcoming! I already planning my next stay with them. This place I will recommend to any of my friends and family! We would like to thank the personnel for their kindness and friendliness! An excellent 10 out of 10!

Angel A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angel A

The apartment, was clean and the host was very helpful, I will definitely recommend this place.

John and wife were very pleasant.

11 on Orange se terugvoer

Thank you, you were an extraordinary guest.

11 on Orange
Bernette B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernette B

Rustige wegbreek.

John en Thelma het die geskikte plek vir wanneer jy wil wegbreek en stilte soek. Lekker rusting en veilig. Ek het al in baie sakpas-plekke gebly en die website is my preferred akkomodasieplatvorm. Wat hulle twee hier doen is ongelooflik en wonderlik. Net 'n paar opmerkings: Geen koffie/tee word ingesluit, noem dit op die blad. Dit is moeilik vir iemand om hierdie te koop net vir 'n dag of twee. Miskien pas prys aan na R420 en sluit dit in by aanbieding. Die yskas, is kleiner as 'n gewone bar fridge. Handdoeke word nie ingesluit, noem dit ook op die blad. Ongeag hierdie opmerkings sal julle my weer sien in die toekoms.

11 on Orange se terugvoer

Thank you so much. We will take note.

11 on Orange
Hazel J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel J

Wonderlike tyd.

Lekker gebly en die huismense is baie gasvry. WiFi sou nice gewees het.

Clement T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Clement T

Kuier was effe ongemaklik.

Op die fotos het dit gewys dat daar 'n kombuis is, maar toe ons egter daar kom was daar nie. Die feit dat daar nie 'n kombuis is nie, het dinge so bietjie moeilik gemaak, want as jy kos opwarm, moet jy jou bord op die bank sit. Gashere moet ook oorweeg om 'n strykyster in die eenhede te sit, aangesien reisigers nie nog met elektriese toebehore rondreis nie.

11 on Orange se terugvoer

Baie jammer vir ongerief maar ons het uitdruklik
Aangedui dat ons n kombuisie het met opwarm
Geriewe
Verder het ons alles gedoen om u gerieflik te maak

Ons is n gaste huis met baie bygeriwe vir die baie lae prys

11 on Orange
Mary W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary W

Rustig en privaat en lekker veral as jy moeg is.

Ek sal beslis weer kom. Dis baie bekostigbaar en die stilte is welkomend.

William W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
William W

Baie aangename gasheer.

Was 'n lekker blyplek. Lekker gebraai. Sentraal aan die Kaapstad en ander plekke.

Culsem A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Culsem A

Ons reis was amazing behalwe vir die ongerieflike omstandighede.

Beddegoed vuil, stort nie skoon, geen handdoeke, baie onnet en plaag mure het ons kos oorrompel, ons wou refund, maar was nie moontlik. Ons moes toe maar bly, anders is dit geld mors.

11 on Orange se terugvoer

We are extremely sorry that you experience any inconvenience. It would have been so good if you informed us during your stay.
Please note that we get 5-star reviews from our other guests for everything, especially cleanliness and they always come back.
We are the cheapest in the area and everyone says that we are great value for money.
God bless

11 on Orange
Louise B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Pragtig skoon en netjies. Vriendelike gasheer en -vrou.

Baie dankie vir 'n heerlike oorslaap. Julle vriendelikheid en gasvryheid word opreg waardeer. Netjies, skoon en bekostigbaar. Sal beslis aanbeveel.

11 on Orange se terugvoer

Thank you so much, you were wonderful guests that we would host again any time.

11 on Orange
Nastasia V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastasia V

Wonderlike ervaring.

Die ruimte was presies wat ons nodig gehad het nadat ek 'n operasie ondergaan het. Alles is mooi skoon en netjies en die gasheer en gasvrou was baie vriendelik.

Magda Ann L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda Ann L

Was net om oor te slaap.

Was net vir twee aande.

11 on Orange se terugvoer

Thanks for choosing us. Kindest regards, John Felix.

11 on Orange
Josephine K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine K

We had a very peaceful and comfortable stay.

Our host was super patient and very helpful. Exactly what we wanted and definitely value for money. Thanks so much. I checked in super late and the host was very understanding. We had all the privacy we needed and will definitely go back.

Erika F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erika F

Netjies, beddens is 'n droom om op te slaap. Parkeerplek is 'n probleem.

Baie lekker gebly, parkeerplek is die enigste probleem.

11 on Orange se terugvoer

Kindly note that we offered the garage but the client wanted to park by her family as the family got picked up.
Please note that we went the extra mile for the client went she required downstairs accommodation for her parents.
We do have parking for cars.

11 on Orange
Vanaf R495
R495 R446
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
R495 R446
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orange Close 11, Bernadino Heights, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ee0136cf94dba352d2414f662c25efd28dfee580d5899ed9c19853d730026ebff255579a2675bf215538c2cf5645e8bc75a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R495 nouVanaf R446 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 11 Orange Close Bernadino Heights 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.87424107687 18.726718491357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang