Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 on Orange

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Reowiena S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderlike en fantastiese wegbreek van die huis. Dit was baie lekker om te kon kuier vir die naweek. Dit was soos ons dit wou hê, lekker alleen op ons eie. Geen geraas nie, dit was net fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Great value for money and the host was extremely helpful. The host was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great. My partner and I had a great time at 11 on Orange. The place is the perfect getaway from the busy and loud day to day. A silent retreat in the city. One thing that would be better for the place would be to have a bigger fridge to keep drinks in and keep them cool during the hot summer days. Otherwise, it was a great place to be. The hosts are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Jan 2024

Horrible. Not comfortable at all. I had to share a small bar fridge with other people. It's uncomfortable going to the bathroom because you have to go outside your room, and other people can hear you. There is no TV, no WiFi, and no towels. You can hear people talking in the other room. The shower is leaking. Rooms are locked with a tiny padlock.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
John
11 on Orange
Dear Matthew, please accept our apologies for the inconvenience. This is a guesthouse and you were the only one complaining. If you usually book a room in other places for the price we ask, you will not get all the conveniences we offer. We have received 5-star ratings otherwise as people were very happy here, even though it was the busiest time of the year. However, we are working on adding more conveniences.

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons het die stilte geniet en John was 'n ware gasheer. Die kuier was aangenaam en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
11 on Orange
Baie dankie, Susan, was 'n baie aangename gas. Sal haar altyd aanvaar.

Ilze B
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Perfect, friendly and worth it. I am glad to write this review, one of my favourite places ever. Will use them all the time if I am in Cape Town! It is a cosy place and the people are heartwarming and very welcoming! I already planning my next stay with them. This place I will recommend to any of my friends and family! We would like to thank the personnel for their kindness and friendliness! An excellent 10 out of 10!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angel A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

The apartment, was clean and the host was very helpful, I will definitely recommend this place. John and wife were very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
11 on Orange
Thank you, you were an extraordinary guest.

Bernette B
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Rustige wegbreek. John en Thelma het die geskikte plek vir wanneer jy wil wegbreek en stilte soek. Lekker rusting en veilig. Ek het al in baie sakpas-plekke gebly en die website is my preferred akkomodasieplatvorm. Wat hulle twee hier doen is ongelooflik en wonderlik. Net 'n paar opmerkings: Geen koffie/tee word ingesluit, noem dit op die blad. Dit is moeilik vir iemand om hierdie te koop net vir 'n dag of twee. Miskien pas prys aan na R420 en sluit dit in by aanbieding. Die yskas, is kleiner as 'n gewone bar fridge. Handdoeke word nie ingesluit, noem dit ook op die blad. Ongeag hierdie opmerkings sal julle my weer sien in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
11 on Orange
Thank you so much. We will take note.

Hazel J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Wonderlike tyd. Lekker gebly en die huismense is baie gasvry. WiFi sou nice gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Clement T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2023

Kuier was effe ongemaklik. Op die fotos het dit gewys dat daar 'n kombuis is, maar toe ons egter daar kom was daar nie. Die feit dat daar nie 'n kombuis is nie, het dinge so bietjie moeilik gemaak, want as jy kos opwarm, moet jy jou bord op die bank sit. Gashere moet ook oorweeg om 'n strykyster in die eenhede te sit, aangesien reisigers nie nog met elektriese toebehore rondreis nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
John
11 on Orange
Baie jammer vir ongerief maar ons het uitdruklik Aangedui dat ons n kombuisie het met opwarm Geriewe Verder het ons alles gedoen om u gerieflik te maak Ons is n gaste huis met baie bygeriwe vir die baie lae prys

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R495
R495 R446
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
R495 R446
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orange Close 11, Bernadino Heights, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ee0136cf94dba352d2414f662c25efd28dfee580d5899ed9c19853d730026ebff255579a2675bf215538c2cf5645e8bc75a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R495 nouVanaf R446 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 11 Orange Close Bernadino Heights 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.87424107687 18.726718491357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang