11 on Orange
Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orange Close 11, Bernadino Heights, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R550R495 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
11 on Orange bied gerieflike selfsorgverblyf in Bernadino Heights in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die area het lieflike restaurante en vermaaklikheidsaktiwiteite, en is 30 km vanaf die sakekern en naby aan 'n wynroete en winkelsentrums.
Die verblyf beskik oor 4 kamers. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware, en vadoeke.
Die gastehuis bied braaigeriewe en veilige parkeerplek aan gaste.
Die gasvrou, Thelma, is 'n plaaslike radio-omroeper en is baie betrokke by die gemeenskap.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Orange Close 11, Bernadino Heights, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
- Gaste dink 11 on Orange het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orange Close 11, Bernadino Heights, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap