Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Portobelo

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Selma V
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Ons het heerlik gebly. Die swembad was 'n treffer en dit was loopafstand van die straat. Ons het baie lekker gebly. Alles in die woonstel was gerieflik en die woonstel was goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Koste effektief, veilig, netjies, rustig. 11 Portobelo het aan al ons verwagtinge voldoen. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekke uitgerus na ons vakansie. Ons eenheid was baie skoon en gerieflik. Kommunikasie vanaf die eienaars was baie goed. Ons was vir 14 dae geboek in die eenheid en het nooit gevoel dit is te klein of ongemaklik nie. Sekuriteit is baie goed in die kompleks. Lekker stapafstand na die strand toe. Ons het dit voorwaar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicol R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2024

Waarde vir geld, maar personeel? Eenheid goed ingerig en waarde vir geld. Voordeur geswel dat hy sukkel om oop te maak. Die personeel wat met kliente skakel oor sleutels ens, kan gerus aan hul menseverhoudinge werk. Moeilik om met mense te kommunikeer wat sukkel om selfs Engels te praat.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Mosselbaai is die beste vakansiebestemming. Die verblyf was regtig besonders mooi, skoon en modern. Voldoen aan alles wat nodig is. Baie sentraal geleë en toegangsbeheer was baie maklik om in en uit die kompleks te beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Westwood Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

The apartment was very comfortable, neat and well- furnished. Lamps should be provided for load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokwanda N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

I felt at home. It was clean, and secure. Everything they mentioned in the advert was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mishka E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Beautiful accommodation. Very satisfied with the apartment. Really enjoyed our stay. close to the shops. No load shedding at all which was a bonus. Very clean and tidy. Would definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alcino V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

My stay was pleasant. Everything that one needed was available, gas braai on the balcony, washing machine and tumble dryer in the kitchen, bath and shower, and ample cupboard space. We enjoyed the pool in the evening, the water was a good temperature. The shopping mall is just around the corner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jul 2023

Sakereis Matjies voor bed sal aangenaam wees veral gedurende winter. Duvet was dun. Kombers sou gehelp het. Sou gevries het as dit nie vir die elektriese kombers was nie. Nogtans sal ek hierdie woonstel aanbeveel. Sal seker heerlik koel wees in die somer. Linne kan gerus aangepas word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Itai Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-boulevard-Wes 18, Portobelo 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabtu9b1j8l5N9HW4TRDWgpHB4t92yxCc3KXWw0x1uJfw33rsbx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 39 5 1 5 18 Beach Boulevard West Portobelo 11 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1605786 22.1076585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang