Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Portobelo

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-boulevard-Wes 18, Portobelo 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

11 Portobelo is 'n gerieflik gemeubileerde luukse tweeslaapkamerwoonstel in Mosselbaai.

Dié eenheid het 2 slaapkamers wat geskik is vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad en stort. Gerieflikheidshalwe word beddegoed en badhanddoeke voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, TV, DStv, 'n sitarea en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, wasmasjien en tuimeldroër in.

As 1-2 gaste bespreek, sal die tweede kamer gesluit wees. Indien 2 gaste verkies om nie een kamer te deel nie, sal die tweede kamer teen 'n ekstra koste beskikbaar gestel word. Dui dit asseblief in jou navraag aan.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek en 'n braai-area in.

11 Portobelo is net 400 m vanaf die Diaz-strand en die Diaz-waterpark. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos bergfietsry, 4x4-roetes, en besienswaardighede soos die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, die Garden Route Casino en die Cape St Blaise-vuurtoring.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir 11 Portobelo
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Itai Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Strand-boulevard-Wes 18, Portobelo 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 Portobelo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-boulevard-Wes 18, Portobelo 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabtu9b1j8l5N9HW4TRDWgpHB4t92yxCc3KXWw0x1uJfw33rsbx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 39 5 1 5 18 Beach Boulevard West Portobelo 11 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1605786 22.1076585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang