Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Protea

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 47 resensies vir 11 Protea
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Janice S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice S

Amazing.

Amazing, got a warm welcome. Cozy and private. Loved every minute of our stay.

Marsha M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha M

Baie rustig. Kon lekker ontspan.

Baie lekker en rustig.

Deon V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Hartlik verwelkom, baie veilig, alles wat mens nodig het. Sal aanbeveel vir oorn.

Ons as gesin het baie lekker gebly.

James D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Great stay.

Very cute spot to stay. Suited our needs of a place for the night. Well equipped and great host.

Marli V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V

Rustig en veilig vir een aand se oorbly.

Elmien het ons vriendelik verwelkom en die kamer is lekker ingerig met die nodige vir een aand se bly. Die kamer is netjies met die lekkerste bed. Die kamer is ook veilig agter drie hekke met vriendelike honde wat as ekstra veiligheid dien in die aand.

Natalie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie F

Peaceful and the perfect getaway.

The host was wonderful, very friendly and helpful. She was always available and offered advice and tips on the area. The accommodation had everything we needed, and we felt safe and had a great deal of privacy. The scenery around the spot is also beautiful, with an open field opposite the house.

Gracial H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gracial H

Aangenaam.

Baie dankie aan Elmien, al was dit net 'n oornag en vroegoggend vertrek. Ek en my vrou was baie beïndruk. Al die ekstras was wonderlik.

Matthew Davids D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew Davids D

Peaceful.

It was great, I enjoyed my stay.

Danel A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danel A

Gerieflik - het alles wat jy nodig het vir 'n aand se oornag.

Dit was lekker gewees. Al wat 'n mens nodig het vir een aand se oornag.

Rigardt V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rigardt V

Mooi berge, lekker gebraai, vriendelike honde, lekker geslaap.

Baie lekker gebly ja! Alles wat mens nodig het.

Judy Lynn W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy Lynn W

Definitely a hidden gem.

The place was beautiful. The quiet of the area and mountain view was wonderful.

11 Protea se terugvoer

Dankie, Judy Lynn.
Altyd welkom - wonderlike gaste.

11 Protea
Chrisna J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chrisna J

Glad nie aangenaam, maar doel gedien.

Geensins, fotos is misleidend. Geen toiletrolhouer en stort onprakties.

Neil D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Neil D

Not great. I left without staying.

Unfortunately this is not a place I would recommend. It's a small flatlet in the back garden of the owner. The place just looks run down, and the owner's dog is left to roam around in the yard. The sound of barking dogs coming from every direction, so a good sleep is not going to happen. If you are in a situation and just need a place to lay your head, then it will do. I know how important an accurate description of accommodation is. The owner never even bothered to follow up after I left.

Simon R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon R

Baie aangenaam.

Die verblyf en gasvryheid was uitstekend.

Elizabeth M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Ons verblyf was uitstekend.

Ons het die rustigheid geniet. Ek sal beslis Protea 11 aan my vriende aanbeveel. Maar 'n TV sou welkom gewees het vir die rugby. En ek sê dankie aan die eienaar vir die vriendelike ontvang.

Linda R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R

Friendly reception, welcoming atmosphere, would definitely visit again.

We unfortunately only stayed for 1 night but would have loved to stay a little longer.

Quintin S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin S

Baie rustige woonbuurt.

Verblyf en omgewing was aangenaam en ons het onsself geniet.

Mariechen V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen V

Soos voorheen, het ek baie lekker gebly. Alles wat jy benodig is beskikbaar in die woonstel.

Dit is gerieflik naby aan Ceres waar my kinders soms aan sporttoernooie deelneem en goeie waarde vir geld. Sal definitief weer hier tuisgaan.

Abel R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abel R

Rustig gekuier in ons host se agterplaas.

Die woonplek is ruim, skoon en geleë in 'n stil straat.

Heinrich R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich R

Fantasties.

Dit was regtig baie aangenaam om daar te bly. Ek sal definitief in die toekoms weer daar gaan tuis.

Rigardt V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rigardt V

Lekker gebly, alles wat nodig is om gemaklik te bly.

Dit is 'n baie rustige dorpie, ons het die stilte baie geniet. Lekker gebraai die aand.

Franci D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Franci D

Baie netjies en veilig.

Sal aanbeveel. Goeie diens gewees, dankie.

Louwrens P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louwrens P

Rustig en stil.

Die kamer was netjies en skoon. Alle ander benodighede was beskikbaar.

Lanie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lanie P

Pragtige omgewing. Aangename gasvrou. Maar paar goed was nie aangenaam nie: die toilet se hout sitplek was gehawend daar waar jou privaat dele naby kom. Sal moet vervang word. Daar was handdoeke voor die vensters wat nogal agterlik voorkom. Daar is groot gleuwe rondom die deur, 1. 5 cm. Nie goed vir 'n koue plek nie.

Reeds bo vermeld. Baie aangename gasvrou.

Annamaree T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annamaree T

Teleurstellend.

Die plafon van die kamer was bedek met hekse materiaal, met bruin water vlekke. Die badkamer was ook teleurstellend. Daar was 'n deur met 'n veiligheidshek tussen die kamer en die hoofhuis, wat nie van ons kant af kon sluit nie. Dit het ons baie ongemaklik en onveilig laat voel. Die wind het verskriklik Saterdagaand gewaai en daar was 'n boom in die tuin wat sy takke die hele nag teen die dak van die kamer gekap het. Ek weet 'n mens kan nie veel verwag vir R800 per nag nie, maar daar is 'n paar dinge wat sy sal moet nagaan. Die foto op die webblad en dit wat daar is, is nie dieselfde nie. Die area voor die kamer lyk ook nie baie goed nie. Op die stoepie is ook 'n soort stoorplek met uitsteekende planke. Regtig nie 'n mooi aansig en eerste indruk nie. Jammer vir haar, maar dit is hoe ons voel.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Leah A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leah A

Value for money.

Elmien is a friendly hostess and let us booked in earlier to get ready for our function. Excellent bed and bedding especially as it was a cold night. Quiet and secure area and neighbourhood.

Evert S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert S

Het 'n troue in die area bygewoon en dit is so 'n rustige en veilige plekkie vir een nag se slaapplek.

Elmien is baie vriendelik en ontvang mens met oop hande. Daar is selfs beskuit, koffie en tee aan ons voorsien. Die slaapkamer is baie netjies en ook agter 3 hekke met vriendelike honde wat as ekstra wagte dien in die aand. Dis die perfekte plekkie om vir een aand te oornag teen 'n bekostigbare prys.

11 Protea se terugvoer

Baie dankie - julle is model-gaste! Kom bly gerus weer oor.
Groete

11 Protea
Alyssa F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alyssa F

Baie tevrede.

Elmien is baie vriendelik en tegemoetkomend! Sy het spesiaal vir ons 'n ekstra bed ingedra sodat ons vriend ook daar kan slaap. Die huis is baie netjies. Ons het baie lekker gebly.

Shaun S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun S

Dankie vir die algemene diens van bespreking tot einde van verblyf. Die kommunikasie was baie goed.

Die plekkie is baie geriefliklik en netjies. Dit is egter net 'n oorslaapplek. In die toekoms moet Elmien net 'n stofie asnskaf. Die diens van Elmien was baie goed en die honde is ook baie vriendelik. Dankie vir die kuiertjie.

Ryan A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan A

Baie lekker stil en cozy.

Lekker gesellig om alleen te wees en braai.

Linda Louise H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda Louise H

A very enjoyable stay.

See stars.

11 Protea se terugvoer

Thank you, Linda! I appreciate this and hope to see you again.

11 Protea
Mantwa M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mantwa M

Thanks for good service and safety.

I was happy with the place and everything.

Zelda A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda A

Ons het heerlik gekuier en Elmien is 'n vriendelike, uitstekende gasvrou. Die tuisgebakte beskuit was heerlik.

Die selfsorg-eenheid is groot en huislik ingerig met hope pakplek. Die omgewing is doodstil, rustig en veilig. Daar is 'n groot grasperk waar kinders lekker kan speel. Ons het tot 'n persoonlike lyfwag gehad, Ben die vierpoot-gentleman wat ons heelnag opgepas het en voor ons deur geslaap het. Baie dankie Elmien en Ben vir 'n heerlike naweek. Sien julle sommer gou weer!

Furnandy H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
0/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Furnandy H

Satisfactory.

I indicated to the renter that we are going to a 21st. There was no indication of a curfew or time we need to be at the residence. When my sister arrived at the residence she was shouted at by someone in the main house. The next morning whilst packing and putting our bags into the car the renter was rude and forced us to leave, whereas the previous day she told us we can leave at any time.

Ann W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ann W

Perfect for a one night stop only.

Bit of a backyard place to stay for any longer than one night. Would have appreciated any teabags, preferably with a choice. There was only instant coffee sachets. Otherwise everything was perfectly fine!

Juanita K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K

Rustige verblyf met goeie kliëntediens!

Baie lekker gebly, baie dankie! Dit is rustig en privaat en in 'n goeie area geleë. Dit was 'n heerlike naweek. Dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid!

Willem D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Stil en rustig, baie netjies en skoon.

Baie goeie en vriendelike diens, alles skoon en netjies.

Jeanette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette V

Comfortable stay, quiet countryside, small town.

We went to a wedding in the area and it was very convenient to stay there. Basic but totally adequate, no TV or WiFi, so very relaxing.

Zelda H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H

Heerlik rustig.

Baie dankie aan tannie Elmien vir die warm ontvangs en vriendelikheid. Ons sal beslis weer 'n draai kom maak.

11 Protea se terugvoer

Hi Zelda
Baie dankie vir die positiewe terugvoer na julle verblyf by 11 Protea, ek waardeer dit.

11 Protea
Keith A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith A

We will definitely come again.

We enjoyed our stay at 11 Protea and will definitely recommend to family and friends.

Yvette P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette P

Great for a quick overnight stay.

Good value. We went to see the snow and Wolseley was convenient for us.

11 Protea se terugvoer

Baie dankie-dit is baie gaaf van u om hierdie kommentaar te in te dien. Kom gerus weer.
Groete, Elmien Troskie

11 Protea
Christopher E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher E

Quiet and relaxed.

11 Protea is really for those who need a break from the busy city life. Very quiet and relaxed. Highly recommended for those travelling and need a sleepover.

Richard L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard L

Waarde vir geld.

Ruim en netjies. Waarde vir geld.

Anna V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anna V

Moeilik om hare droog te maak, ook lang spieël nodig. Kort nog 'n gemakstoel binne kamer.

Oor algemeen lekker en rustig.

Martli D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martli D

Netjies en waarde vir geld!

Ons was vriendelik ontvang deur Elmien en ons kamer was knus en netjies. Ons het waarlik waarde vir ons geld gekry en sal weer in die toekoms 'n nag of twee hier deurbring wanneer ons die omgewing besoek!

11 Protea se terugvoer

Beste Mart,
Baie dankie vir jou baie positiewe terugvoering van julle verblyf by 11 Protea - dit word opreg waardeer, en dit sal n voorreg wees om julle weer hier te ontvang.

Groete,
Elmien Troskie

11 Protea
Ferdi V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi V

Het dit geniet, kamer is goed ingerig. Omgewing baie rustig.

Sal definitief weer van verblyf gebruik maak.

11 Protea se terugvoer

Goeiedag Ferdinand.

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer - dit sal n voorreg wees om julle weer as gaste te ontvang!

Groete,
Elmien Troskie
11 Protea

11 Protea
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 11, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dd3625ed0c765c99c37caf26a38d32a6aaa91d3d25d1ca496e8374a578cfaf43880363d9eb85e122479e403221da02bd3b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 3 mense 47 5 1 5 11 Protea Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.409655 19.204406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang