Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Protea

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Janice S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. Amazing, got a warm welcome. Cozy and private. Loved every minute of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marsha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie rustig. Kon lekker ontspan. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Hartlik verwelkom, baie veilig, alles wat mens nodig het. Sal aanbeveel vir oorn. Ons as gesin het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great stay. Very cute spot to stay. Suited our needs of a place for the night. Well equipped and great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en veilig vir een aand se oorbly. Elmien het ons vriendelik verwelkom en die kamer is lekker ingerig met die nodige vir een aand se bly. Die kamer is netjies met die lekkerste bed. Die kamer is ook veilig agter drie hekke met vriendelike honde wat as ekstra veiligheid dien in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Peaceful and the perfect getaway. The host was wonderful, very friendly and helpful. She was always available and offered advice and tips on the area. The accommodation had everything we needed, and we felt safe and had a great deal of privacy. The scenery around the spot is also beautiful, with an open field opposite the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gracial H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Aangenaam. Baie dankie aan Elmien, al was dit net 'n oornag en vroegoggend vertrek. Ek en my vrou was baie beïndruk. Al die ekstras was wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew Davids D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Peaceful. It was great, I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Gerieflik - het alles wat jy nodig het vir 'n aand se oornag. Dit was lekker gewees. Al wat 'n mens nodig het vir een aand se oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rigardt V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Mooi berge, lekker gebraai, vriendelike honde, lekker geslaap. Baie lekker gebly ja! Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 11, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dd3625ed0c765c99c37caf26a38d32a6aaa91d3d25d1ca496e8374a578cfaf43880363d9eb85e122479e403221da02bd3b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 3 mense 47 5 1 5 11 Protea Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.409655 19.204406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang