Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Protea

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 11, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

11 Protea is in die dorpie Wolseley geleë en bied gehalte, rustige verblyf in 'n vallei tussen die Winterhoekberge. Die eenheid is naby die klein dorpie se winkels en restaurante, asook ander besienswaardighede geleë.

Die ateljeeverblyf beskik oor 'n slaapkamerarea met 'n dubbelbed en 1 enkelbed. 'n Addisionele enkelbed kan op versoek gereël word. Beddegoed en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief. Die kamer beskik ook oor 'n verwarmer en waaier asook oorgenoeg pakplek. Die badkamer het 'n sitbad met 'n stortkop, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, koffie-
en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is 'n privaat patio met braaigeriewe beskikbaar op versoek. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie en rook is streng verbode in die binnenshuise areas.

Doendinge in die area sluit bergfiets- en voetslaanroetes, wynproeë, die historiese Tulbagh, sneeu in die winter en ziplining in die omliggende area in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jonathan M
Saam met lewensmaat
5.0
Great stopover for our needs. Room was basic but very comfortable. Bed was great, shower was awesome. It lacked a stove, but the owner ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
David B
5.0
Comfortable, clean and quiet. Warm welcome. A comfortable, clean, quiet and private stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Janice S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Amazing, got a warm welcome. Cozy and private. Loved every minute of our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Marsha M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Kon lekker ontspan. Baie lekker en rustig.
Jul 2024
Deon V
Gesin met tieners
5.0
Hartlik verwelkom, baie veilig, alles wat mens nodig het. Sal aanbeveel vir oorn. Ons as gesin het baie lekker gebly.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Proteastraat 11, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 Protea het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wolseley Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 11, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dd3625ed0c765c99c37caf26a38d32a6aaa91d3d25d1ca496e8374a578cfaf43880363d9eb85e122479e403221da02bd3b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 3 mense 50 5 1 5 11 Protea Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.409655 19.204406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang