Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Sanderling

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Nevallisha J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Relaxing. Stay was wonderful. Close to the beach. The house is equipped with everything we needed and was very clean. My family enjoyed the stay. The only thing that was a bit frustrating was all the stop and go's in and out of St Helena Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charné M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Dit was heerlik. Stil en rustig! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheslyn L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Perfek! Baie mooi huis. Mooier as op die foto's. Die see is loopafstand vanaf die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Otherwise a lovely location and an enjoyable weekend! Two things to be noted: the TV was not functional, and there were no toilet paper or cleaning materials in the house. Information about the geyser was only discovered on the 2nd day after cold showers!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jm D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Mooi oop huis. Baie groot huis, netjies, veilig, naby die see, rustig. Ons het baie lekker gebly. Ek sal dit regtig aanbeveel. Dit is ook kindervriendelik. Die naaste winkel is bietjie ver van die huis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Lieflike plek. Huis is stapafstand (2 minute) van die see af. Lekker, lang, skoon strand vir stap en kuiers. Stil, weg van die geskarrel. Ideale kopskoonmaak-plek. Huis is gerieflik uitgerus. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Everything was there that I needed. Very nice and cosy place. Please update your pics, it's prettier than on the present pics.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2021

Ons het heerlik gekuier. Kan dalk doen met 'n ekstra bank in sitkamer en dalk 'n wasmasjien. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tamlyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanderling-straat 11, Golden Mile, Saint Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7037cc8df122df2d8e406e9c3101b4c657b4a1effc6c1fe90a2cfd28db466f72f95c3e3b7967ba516e0c949f9a8bb037314?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 11 Sanderling Street Golden Mile 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.722152077865 17.956124719049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang