Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Sea Cottage

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Juanre G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ons het heerlik gekuier en gebly. Dankie baie vir puik diens en pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2023

Ons het baie lekker gekuier, was naby die strand en het die stappies elke keer geniet. Sal beslis weer kom kuier. Daar is nog 'n paar dinge wat aandag nodig het en miskien moet die kwessie rondom WiFi reggestel word.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris U
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Des 2023

Great location for the kids. Uncomfortably dirty with bad beds. Good location. Needs a good clean and new mattresses and bedding. Too many cockroaches around for peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Marieta V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Absolutely fantastic. Will definitely book there again when going on holiday to the Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floreen H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Lekker cosy verblyf met see uitsig, sal weer daar bespreek. Ons het baie veilig gevoel in die kompleks, het 'n pragtige see uitsig gehad en was baie sentraal geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

MORNE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bfa3676264fab02171a4724f841a3329db78c2e251b54f7fa71cbdb580880428e21f014a4e90ef776291bf9782fc4083348?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Beach E Boulevard Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.153813900825 22.108613523546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang