Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Sha Bay Villas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anna-marie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Wonderlike verblyf. Wonderlike verblyf, veilig en perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
11 Sha Bay Villas
Ek is so bly dat julle die vakansie by ons geniet het, ons wag vir julle volgende besoek. Groete, Stephanie

Leonie C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Would definitely stay there again. Our host was very accommodating. The flat was well equipped, comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
11 Sha Bay Villas
Hi Leonie, thank you for your review. I am glad that you enjoyed your holiday. We look forward to your next visit. Kind regards Stephanie

Larry S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Extremely well located. View of beach and ocean is terrific. Stephanie's service was superb. 5 observations: 1. Thank you Lekkeslaap for telling us about the unit. 2. Stephanie's service was superb. 3. Was advertised as a 6 sleeper. The pull-out couch in the lounge that serves as a 2 sleeper is in my opinion only suitable for 2 young children and not for teenagers. . 4. There is no dining room. The only table for the dining room is the plastic table and chairs. . 5. Be aware that the 2 bathrooms do not have windows. They only have extractor fans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
11 Sha Bay Villas
Hi Larry, Thank you for your review, it is much appreciated. I am so glad that you enjoyed your stay with us. Regarding the sleeper couch, it is a full double bed size when opened up. We look forward to your next visit. Kind regards Stephanie van Heerden

Dawie B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Mooi uitsig, baie lekker gekuier. Sal weer gaan. Asb kry net WiFi. Voel veilig. Kort net WiFi beslis en die muur by boonste oprit is baie in die pad. Sukkel om uit te kom met 4x4 en sleepwa parkering ver wanneer gepak moet word. Andersins baie netjiese swembad en woonstel en lekker naby als.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Stephanie
11 Sha Bay Villas
Ek is bly om te hoor dat julle die vakansie geniet het. Hopelik sal ons in die toekoms WiFi kry. Ongelukkig kan die muur nie verwyder word nie. Ons sien uit na julle volgende besoek

Solly P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2023

Nice experience. Nothing to say but that I've enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Stephanie
11 Sha Bay Villas
Hi Solly, thanks for your review. I am very happy that you enjoyed your holiday. Kind regards, Stephanie van Heerden

Perrie N
Lang verblyf
4.0
Jan 2022

Was baie aangenaam om daar te bly en het sommer tuis gevoel. Was baie lekker gewees sal weer soontoe gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Stephanie
11 Sha Bay Villas
Ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Karina K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2021

Family trip for four of us, accommodation well located close to beach and shops. We were there for a few days in December and, fortunately, we were close to the beach so the boys could walk to the beach. Even though we then experienced beach lockdown, the pool in the complex was a holiday saver for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephanie
11 Sha Bay Villas
Hi Karina, Thanks so much for your review, much appreciated. I am very glad that you enjoyed your stay with us, despite the lockdown. We look forward to having you visit us again and hopefully you will have free access to the beaches then Kind regards Stephanie van Heerden

Leani V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2021

Die ligging is wonderlik, stapafstand van die swemstrand, en naby genoeg om die see te sien en hoor. Die woonstel is netjies en bied al die basiese benodighede vir 'n heerlike vakansie by die see. Dit is stapafstand van die swemstrand en as jy net bietjie op die sand wil sit en rus is dit reg oorkant die pad van die woonstel. Die klein tuintjie voor is ideaal vir die kinders om te speel terwyl daar gebraai word, met die see in die agtergrond.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephanie
11 Sha Bay Villas
Baie dankie Leani, ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete Stephanie van Heerden

Mags T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2021

Amper soos in die paradys. Die see-uitsig is wonderlik en die eenheid is 'n lekker grote. Die swembad was ook lekker naby aan nommer 11. Kleinkinders het dit so geniet, wou nie huistoe gaan nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
11 Sha Bay Villas
Ek is bly om te hoor dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek

Sanet P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2020

Ons verblyf is regtig aanbeveelbaar, ons het Shay Bay Villas baie geniet. Dit is baie sentraal en ongelooflik naby die see wat absoluut a plus punt is Ek kan Shay Bay Villas absoluut aanbeveel. Dit is baie naby geleë aan Manaba-strand en ook naby aan winkels. Sekuriteit was deurentyd aandiens en die omgewing is pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
11 Sha Bay Villas
Baie dankie Sanet, ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 6)
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sha Bay Villas 11, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA443875256e690f107aac840af0ee6c7a53f1190bd34ea327990e1b5ecdeb5b973c2b68a3d213fd8b6ce3c415ee781063be1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 11 Sha Bay Villas Lilliecrona Boulevard 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.850481045522 30.386485755444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang