11 Sha Bay Villas
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 65
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Anna-marie R - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
11 Sha Bay Villas se terugvoer
Ek is so bly dat julle die vakansie by ons geniet het, ons wag vir julle volgende besoek. Groete, Stephanie
Leonie C - Des 2023
Algehele gradering
Would definitely stay there again.
11 Sha Bay Villas se terugvoer
Hi Leonie, thank you for your review. I am glad that you enjoyed your holiday. We look forward to your next visit.
Kind regards
Stephanie
Larry S - Jul 2023
Algehele gradering
Extremely well located. View of beach and ocean is terrific. Stephanie's service was superb.
Lees meer11 Sha Bay Villas se terugvoer
Hi Larry,
Thank you for your review, it is much appreciated. I am so glad that you enjoyed your stay with us.
Regarding the sleeper couch, it is a full double bed size when opened up.
We look forward to your next visit.
Kind regards
Stephanie van Heerden
Dawie B - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi uitsig, baie lekker gekuier. Sal weer gaan. Asb kry net WiFi. Voel veilig.
11 Sha Bay Villas se terugvoer
Ek is bly om te hoor dat julle die vakansie geniet het. Hopelik sal ons in die toekoms WiFi kry. Ongelukkig kan die muur nie verwyder word nie.
Ons sien uit na julle volgende besoek
Solly P - Apr 2023
Algehele gradering
Nice experience.
11 Sha Bay Villas se terugvoer
Hi Solly, thanks for your review. I am very happy that you enjoyed your holiday.
Kind regards,
Stephanie van Heerden
Perrie N - Jan 2022
Algehele gradering
Was baie aangenaam om daar te bly en het sommer tuis gevoel.
11 Sha Bay Villas se terugvoer
Ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Karina K - Jan 2021
Algehele gradering
Family trip for four of us, accommodation well located close to beach and shops.
11 Sha Bay Villas se terugvoer
Hi Karina,
Thanks so much for your review, much appreciated.
I am very glad that you enjoyed your stay with us, despite the lockdown.
We look forward to having you visit us again and hopefully you will have free access to the beaches then
Kind regards
Stephanie van Heerden
Leani V - Sep 2021
Algehele gradering
Die ligging is wonderlik, stapafstand van die swemstrand, en naby genoeg om die see te sien en hoor.
11 Sha Bay Villas se terugvoer
Baie dankie Leani, ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Stephanie van Heerden
Mags T - Jun 2021
Algehele gradering
Amper soos in die paradys.
11 Sha Bay Villas se terugvoer
Ek is bly om te hoor dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek
Sanet P - Des 2020
Algehele gradering
Ons verblyf is regtig aanbeveelbaar, ons het Shay Bay Villas baie geniet.
11 Sha Bay Villas se terugvoer
Baie dankie Sanet, ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom
Cecilia C - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie ligging en goeie waarde vir geld.
11 Sha Bay Villas se terugvoer
Ek is so bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek na 11 Sha Bay Villas.
Mariana T - Apr 2018
Algehele gradering
Verblyf en persoonlike diens was ongelooflik.
Lees meer- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Sha Bay Villas 11, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang