Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 St Lucia Sands

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nadia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Tuis gevoel en rustig. Verbeter matrasse van beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette R
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2024

Dit was aangenaam. Ja, behalwe vir die paar foutjies het ons dit baie geniet.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tobias V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Nice centralized area close to everything. Key collection was quick. Truly value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Uitstekende plek. Uitstekende verblyf baie netjies en skoon. Geleë naby alles. Stil en rustig. Sal beslis die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2022

Cute, cosy, conveniently located, well-priced. Really enjoyed the stay. The place could have been a little better cleaned. Some spiderwebs in obvious and visible places, lipstick on what is supposed to be washed glasses. None of this is a problem for 3 guys, but if there was a lady travelling, I'm sure it would have been a big/ger deal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Baie goed geleë, rustige en veilige kompleks met 'n heerlike swembad. St Lucia Sands is definitief fantasties geleë, stapafstand van supermarkte, restaurante en winkeltjies. Die swembad is heerlik en die tuine is pragtig. Die gasvrou gaan uit haar pad om jou hele beplanning en vakansie baie gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zita
11 St Lucia Sands
Vreeslik baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop julle binnekort weer te huisves. Groete St Lucia Sands 11 Zita

Leonie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Baie lekker, loop afstand van alles. Stil en rustig. Ons het baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Baie lekker naby als. Gaan vir seker weer. Was baie lekker. Sal vir seker weer gaan. Sal hoogs aanbeveel vir enige iemand. Is naby als lekker loopafstand van als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zita
11 St Lucia Sands
Vreeslik baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te huisves. Groete 11 St Lucia Sands

Brian O
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2021

Lekker gebly. Baie mooi omgewing en tyd daar geniet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 66, St Lucia Sands 11, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUuSCevzKMnwBrQnCh6w1FDRZ1JYA4oQ4huSgVEfQGIq5AvYP9g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 66 Mckenzie Street St Lucia Sands 11 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -28.375612059944 32.411372253373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang