Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Sunset Heights

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 65 resensies vir 11 Sunset Heights
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Andre B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Very good.

Very nice, comfortable, nice host, and very safe.

Charles B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B

Good and lovely.

Nice, relaxing and friendly.

11 Sunset Heights se terugvoer

Charles en familie was pragtige mense, vriendelik en netjies. Sal enige tyd hul weer laat kuier. Lekkeslaap groete, Doep en Rika

11 Sunset Heights
Manda C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda C

Ons het baie lekker gebly en sal aanbeveel.

Sien sterre.

Carleen K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carleen K

Thank you for making the stay wonderful.

It was very pleasant to stay there. Owners were very helpful. Just the swimming pool was closed on the hottest day, a bit disappointed there. But great to stay in the flat.

Mariaan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S

Fantasties en waarde vir geld.

Die plekkie is mooi en netjies. Baie sentraal in 'n stil kompleks. Eienaars is behulpsaam. Heerlik gekuier.

Stephen C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen C

Wonderful! We will definitely go to 11 Sunset Heights again.

Great! Adequately sized holiday flat. All the necessary items were present. It was a safe and secure environment.

11 Sunset Heights se terugvoer

Hi Stephen
Julle was no 1 kliente. Vriendelik, netjies en skoon. Sal enige tyd jul weer aanvaar.

Rika

11 Sunset Heights
Aloma J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aloma J

Very good stay in a safe and well-equipped unit.

We had a great stay. The house was well-equipped and more spacious than we thought it would be. Well situated - in walking distance to Mykonos and the Laguna Mall.

11 Sunset Heights se terugvoer

Hi Aloma
Dit was 'n goeie tyd van julle.
Alles op sy gelaat.
Julle was perfekte A-klas kliënte.
Enige tyd weer welkom.
Doep en Rika

11 Sunset Heights
Riëtte V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riëtte V

Absoluut die geld werd. Was heerlik.

Die verblyf was baie lekker. Skoon en netjies en baie gerieflik. Daar is alles wat mens sou nodig kry. Baie sentraal geleë. Stapafstand van die mall. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Pieter V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter V

Sien sterre

Dit was nie sleg nie, die plek was bietjie klein vir ons behoeftes veral die badkamer, onsaglik klein, verder die messe is almal stomp, dit klink simpel, maar dit was regtig 'n beslommernis.

Michelle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Heerlik gekuier.

Baie netjiese, goed toegeruste plekkie.

Petro S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Baie lekker.

Baie dankie, dit was 'n heerlike en veilige kuier. Ons het dit baie geniet.

Aduane K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aduane K

Uitstekende wegbreek.

Goeie ligging en uitstekende waarde vir geld.

Ebrahim A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim A

We really had an awesome stay and the host was very welcoming and helpful.

Everything was nice, but it would be really nice if they could move the TV to the lounge area for everyone to just chill and relax instead of having it in the braai area.

Natasha H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha H

Nice relaxing weekend away with everything you need.

We had a lovely time at Sunset Heights. We enjoyed our stay very much. Everything was neat and clean upon our arrival. It was very relaxing and we enjoyed some time at the pool. The location is perfect as it's opposite the shopping center. Johan was very friendly and welcoming. I would definitely recommend it.

Riccardo J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riccardo J

Pragtig, netjies, skoon, en gerieflik.

10 - 10 vir Rika. Sy is vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Ons sal definitief weer terugkom!

11 Sunset Heights se terugvoer

Baie vir ons ons pragtige Resensie. Glo my dis harde werk. Maar ons doen dit uit Liefde vir ons mense wat vir ons kom kuier.
Hoop ons sien weer n volgende keer.
Doep en Rika

11 Sunset Heights
Ebrahim M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim M

Relaxing, enjoyable, quiet end peaceful.

We had a lekker, enjoyable time, was a bit short, but great.

11 Sunset Heights se terugvoer

Goeienaand Ebrahim, baie dankie, julle was ook A-klas gaste. Sal kyk na wat u uit gewys het van die skoonmaakvooi. Ons kyk uit na volginde bespreking op 11 Sunset heights. Lekkeslaap groete. Doepie en Rika.

11 Sunset Heights
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Kaylen W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylen W

Baie lekker.

Dit is 'n lekker huis vir 'n gesin en dis veilig.

Margaret W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret W

Dit was asemrowend maar hulle kan doen om te meer skoonmaakmiddels te voorsien.

Opwasmiddel vir 6 mense was te min en is met water gemeng, Sunlight-opwasmiddel is 24.99 rand en om bad skoon te maak, geen skoonmaakmiddels nie. Ons het ons geniet, sal oorweeg om weer 11 Sunset Heights te besoek.

Crystal J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal J

Relaxing.

Great stay, host very accommodating after we booked incorrect dates, also assisted with recommendations of what to do around town.

Clayton J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clayton J

Lekker in Langebaan en on langs die vuur te kuier.

Altyd lekker in Langebaan, dus ons vakansieplek is 'n baie rustige dorp.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Grizelle H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grizelle H

Dit was fantasies.

Die rustigheid was presies wat ons nodig gehad het.

Meagan A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan A

Veilig, sentraal en rustig.

Johan was amazing en altyd available. Lekker sentraal. Genoeg handdoeke. Alles wat jy nodig het, is daar self gasstoof en loadshedding lig. Sonkamer was beste vir my.

Elise W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise W

I really enjoyed my stay at 11 Sunset Heights.

It was really peaceful. The place was spotless and clean.

Riana G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G

Alles was baie lekker en niks het gekort nie.

Al wat ek graag sou wou hê, is dat ek by die kaggel kon rook. Dit was maar vrek koud in die aand en vroegoggend as ek moet buite gaan rook het, verder was alles perfek.

Cammy S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cammy S

Dis was 'n lekker rustige kuier.

Dit is 'n fantastiese plekkie om net weg te breek van die besig stadslewe. Jy kan die see hoor van die stoep af wat so perfek uit een gesit dis sommer so gemaklik.

Alistair A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair A

Quiet and secure.

Close to shopping centres and many activities for the whole family.

Shafiek F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shafiek F

Wonderful, returning soon.

Excellent location, all round excellent service and communication, I'm sure they arranged the beautiful weather too.

Elsa C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa C

Lovely, clean, practical accommodation.

We truly enjoyed it.

Shanell P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanell P

Really nice. Close to Club Mykonos.

Place was neat. Hosts allowed us to check in earlier than the usual check in time.

Caroline H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline H

It was a great experience.

Our experience was awesome and the booking was seamless, and staff were super friendly and professional. Great place to stay. Well equipped and conveniently located close to shops, beach and Club Mykonos.

11 Sunset Heights se terugvoer

Caroline.
Baie dankie dat julle Sunset Heights 11 gekies het om te ontspan.
Julle was ook pragtige gaste en sien uit na die vogende datum om julle te huisves.
Vriendelike Groete,
Doep en Rika.

11 Sunset Heights
Rayaan K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayaan K

Super fantastic.

Very nice place to relax.

Monica H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monica H

Our stay was amazing, the week went so quick, but we had a great time.

We will definitely book again. We also celebrated our grand child's 4th birthday party. She referred to the house as her new house. We really enjoyed and the caretaker and his wife was very friendly. Will definitely recommend my friends.

Debbie B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie B

Kuier was baie lekker. Sal weer soontoe gaan.

Ons het ons gate-uit geniet by die woonstel. Die plek is baie netjies en het alles gehad wat benodig was.

Sunet S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet S

Rustig en gemaklik.

Sal net 'n TV in sitkamer sit. Nogal ongemaklik as jy in die aand rustig wil lê en TV kyk en al TV is dan in die braai-area.

Melvina W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melvina W

Location is close to mall, and Club Mykonos.

Apartment was neat, host was very friendly and helpful. Would definitely go back.

Juanita L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita L

Awesome, adventurous, relaxing and enjoyable!

We had a lovely time during our stay at 11 Sunset Heights. Rooms were excellent and very comfortable too. Our youngest (6 years) called it our new home away from home. Safe and friendly environment and the location is perfect too as it's walking distance from the shopping malls as well as the casino. Teens loved their stay, especially with many adventurous things to do within the area too.

11 Sunset Heights se terugvoer

Hi Juanita, baie dankie vir die resensie en dat u die eenheid so skoon gelos het. Wanneer julle weer bespreek sal daar beslis 'n korting op die bespteeking wees. Groete, Doepie en Rika.

11 Sunset Heights
Ikey (shelco Shelving) P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ikey (shelco Shelving) P

Was very impressed with my first impression and that tells a lot, felt safe, place was very clean and a pleasant time to spent family time and grow as a family, co-host very nice person.

Will come back definitely for a longer stay, wish I can get this house for December holidays, thank you for a lovely stay.

Jonathan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan D

Peaceful and relaxing.

The location was peaceful and the place was excellent, I have no regrets.

Geoffrey S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geoffrey S

Fabulous.

A must visit, it has a tranquil vibe.

11 Sunset Heights se terugvoer

Hi Jeoffrey,
Thank you for reporting on 11 Sunset Heights. It was a great pleasure hosting you.
You are welcome for your next holiday.
Greetings,
Doep and Rika.

11 Sunset Heights
Brenda D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D

All comforts are available.

Good location and price. Will stay there again.

Kobus B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Goed toegerus, veilig en netjies.

Kuier was kort maar eenheid het alles wat nodig is, baie skoon en netjies. Opsigter baie vriendelik en behulpsaam.

Washeema H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Washeema H

Fabulous, relaxing.

The complex was safe and quiet as wished. The flat was beautiful with a indoor braai area attached to the flat. The care taker was amazing and helpful. I would recommend it to anyone who needs a getaway.

Eddyen P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddyen P

Baie lekker en rustig.

Dit was 'n plesier om die week daar te wees. Alles wat jy nodig het is daar, binne in die huis en Laguna Mall is 'n loopafstand vanaf die verblyf. Die eienaar en die opsigter is die beste gashere.

Brenda W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda W

Awesome weekend.

Wonderful and awesome. Really great. It was really a home away from home. We had everything we needed and so much more.

Charlene P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P

Safe, clean and friendly.

The apartment was very clean, location is close to everything, we thoroughly enjoyed our stay at 11 Sunset Heights and will definitely come back!

Dewald S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald S

Fantasties.

Baie netjies en skoon. Naby winkels en strand geleë.

Peter M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

Very peacefully and well enjoyed.

Would recommend it even to those I don't know, never mind family and friends.

11 Sunset Heights se terugvoer

Hi Chriszelda,

Thank you for the review and we look forward to host you again soon.

11 Sunset Heights
Lynette F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette F

Peaceful, relaxing and good environment.

Comfortable, pleasant and close to amenities.

Sarel K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel K

Gerieflik en skoon.

Goeie waarde vir geld. Gerieflik geleë.

Helene K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene K

We just enjoyed everything about the house. Especially the enclosed stoep area where we spent most of the time.

Comfortable, clean. Walking distance to shops. Will definitely recommend it. We absolutely enjoyed ourselves.

11 Sunset Heights se terugvoer

Thank you, Helene. It was a pleasure hosting you at our home.

See you soon!

11 Sunset Heights
Patricia N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Patricia N

Very clean and secure.

We met the owner of the place. They are very friendly and helpful. We will definitely book the place again.

Nico B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Als wat nodig is, verlang net daaglikse skoonmaakdiens.

Grootste negatief is dat die skoonmaakfooi wat geadverteer word, die indruk skep dat die perseel gediens word, wat glad nie die geval is nie. Die fooi is om die plek te saniteer na verblyf. Dus is beddens opmaak en skottelgoedwas jou voorland. Anders geen fout met die verblyf nie.

11 Sunset Heights se terugvoer

Beste Nico, baie dankie vir jul terugvoer. Ons waardeer positiewe asook negatiewe terugvoer. Ons sal dit duidelik stel op die platform dat die eenmallige skoonmaak fooi slegs vir die 'deep cleaning and coronavirus sanitation" is. Ons sien daarna uit om jul weer te kan akkommodeer.

11 Sunset Heights
Zanthe D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zanthe D

Enjoyed the tranquility and the view was amazing. Definitely a nice place to go when wanting to get away from home.

The place had everything.

Colin J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Colin J

Geen nut van vakaksie gehad nie, huis was elke dag vol rook vanaf die bure bo ons se kaggel.

Rook heeltyd ingeasem, weet nie wat moes gedoen word bo-op die dak by die bure se kaggel nie, as hulle vuur maak het die rook die huisie vol rook gemaak.

11 Sunset Heights se terugvoer

Ons waardeer jul positiewe terugvoer, baie dankie.
Weereens verskoning vir die ongerief wat die rook veroorsaak het. Ons is huidiglik besig om dit reg te stel sodat dit nie weer dieselfde situasie veroorsaak nie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

11 Sunset Heights
Shahnaaz A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shahnaaz A

Lovely and peaceful

Recommended for families.

Andrewnela D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrewnela D

Awesome, relaxing and the most fun I had in years.

The welcoming was good and the place itself was spotless. Felt like home. We lacked nothing and could just enjoy ourselves. My time there was fabulous.

Babs W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Babs W

Baie stil en aangenaam.

Ek sou net wou hê om meer spesifiek te wees waar die plek is. Ek was wonder die indruk dis by Club Mykonos. Net om ek onkundig was. Was nie bewus dat die hele area Mykonos genoem word nie.

Fairuz T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fairuz T

Lekker rustig

Die 2 aande daar was baie lekker rustig, presies wat ons nodig gehad het.

Trudie H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie H

Pragtige woonplek, netjies en die ligging is fantasties.

Ons het ons kuier baie geniet. Personeel was vriendelik en alles wat ons benodig het was byderhand. Sal dit beslis aanbeveel vir enigeen. Nogmaals baie dankie vir goeie waarde vir geld en die puik diens.

Ev G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ev G

Aangenaam.

Vriendelike ontvangs. Agente baie behulpsaam. Naby winkels. Goeie ligging.

Aldon B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldon B

Although it was short, we had a great time.

Everything we need is within walking distance and the accommodation provided us with a comfortable stay.

Philip D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip D

Baie lekker.

Baie netjies, vriendelik.

Hanette S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanette S

Lekker plekkie.

Op die foto wys daar's 'n swembad voor die woonstel, let wel geen swembad. Maar het lekker gebly, naby als, paar klein goedjies wat gepla het, maar kon daarmee leef.

11 Sunset Heights se terugvoer

Beste Hanette,

Baie dankie vir jul resensie. Dit was sommer baie aangenaam om jul te kon akkomodeer. Ons waardeer elke gas se terugvoer positief of negatief. Die negatief altyd om te poog om te verbeter.

Daar is 'n swembad in die kompleks, maar wat as gevolg van covid-19 nie op die datum van jul besoek oop was nie. Jammer vir die ongerief, maar dit was buite ons beheer.

Weereens baie dankie vir die resensie en vertrou om jul weer te kan akkommodeer.

11 Sunset Heights
Vanaf R1 495
R1 495 R1 196
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 495
R1 495 R1 196
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela-keeromstraat, Eenheid 11, Sunset Heights, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3f22fb2bb34d384d7f81b68191feda859f42620752478e65237b742e06aff8ee7ae7fdc6ba00d0dfaf3a9abe845edd4c6d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 495 nouVanaf R1 196 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 Sondela Close Unit 11, Sunset Heights 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.049840150795 18.049432233646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang