Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Sunset Heights

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela-keeromstraat, Eenheid 11, Sunset Heights, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 495 R1 196 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

11 Sunset Heights is in 'n veilige sekuriteitskompleks in Langebaan.

Die eenheid op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die sitkamer het gemaklike banke.

Die eenheid is modern toegerus met 'n gasstoof en alle kombuisware. Die braaikamer het skuifdeure wat na die tuin lei. Die eenheid bied gratis WiFi met veilige parkeerplek.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit die Langebaan-strandmeer, Club Mykonos Casino, die Weskus Nasionale Park, swem, jetski, duik, seilplankry, visvang en kajakvaart in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 65 resensies vir 11 Sunset Heights
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Sondela-keeromstraat, Eenheid 11, Sunset Heights, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 Sunset Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 495
R1 495 R1 196
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 495
R1 495 R1 196
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela-keeromstraat, Eenheid 11, Sunset Heights, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3f22fb2bb34d384d7f81b68191feda859f42620752478e65237b742e06aff8ee7ae7fdc6ba00d0dfaf3a9abe845edd4c6d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 495 nouVanaf R1 196 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 Sondela Close Unit 11, Sunset Heights 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.049840150795 18.049432233646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang