Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 The Grange

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 92B, Eenheid 11 The Grange, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

11 The Grange is 'n lieflike selfsorgdakwoonstel in 'n kompleks van slegs 12 eenhede in Ballito. Dit is net 'n entjie vanaf Compensation Beach en Granny Pool Beach en is ideaal vir gesinne of vriende wat naby die kus wil bly.

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, skuifdeure wat na 'n balkon lei en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stapelbed vir kinders in die vierde slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel die oorblywende 2 badkamers waarvan een 'n bad en die ander 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, kisvrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met sitplek en 'n gasbraai, asook 'n sybalkon wat vanaf die eetarea en 2 van die slaapkamers bereik kan word en see-uitsigte bied. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, buitestort, veilige motorhuisparkeerplek en sleepwaparkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 179

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 92B, Eenheid 11 The Grange, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 92B, Eenheid 11 The Grange, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23cd3c82d1e943529b1c137c57d103932de4d3c7ff4dd51809e2bb83dbd084eecf7b67b93f8b1272a40327815dc7cba2c5b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 92B Compensation Beach Road Unit 11 The Grange 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.535444503246 31.222367890382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang