Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

110 L'Escalier Cabana

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L'Escalier Cabanas 110, Kusweg 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

110 L'Escalier Cabana is 'n pragtige vakansiewoonstel in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal. Hier kan gaste pragtige see-uitsigte vanaf die balkon geniet en The Gallery Winkelsentrum is 5 km weg.

Dié selfsorgwoonstel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak, en slaapkamers twee en drie beskik albei oor 2 enkel-/3/4 beddens en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien, tuimeldroër, sitarea, eetarea, onbeperkte 10MBps WiFi, TV met DStv (EasyView-kanale), lugversorging en 'n braai area. Hierdie eenheid het ook 'n balkon en sy eie privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad in.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wildkyk, visvang, fietsry, bergfietsry en swem in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Priscilla Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • L'Escalier Cabanas 110, Kusweg 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 110 L'Escalier Cabana het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L'Escalier Cabanas 110, Kusweg 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58f34491a9c45d6c61c57995cfa68294b8e560cfc5b9b20ae3675430a73bb2c5222abdbadbd8317ee1c63f1869d8757db7a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 55 5 1 5 110 L'Escalier Cabanas No. 7 Beach Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.057533597243 30.883630725201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang