Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

111 Azure on the Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azure on the Bay, Hang Ten-rylaan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

111 Azure on the Bay is 'n modern gemeubileerde woonstel in Big Bay, een van Kaapstad se gewildste vakansiebestemmings.

Dit is 'n eenslaapkamer-selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 gaste. Hierdie slaapkamer is stylvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea en -kombuisareas het kontemporêre meubelontwerpe. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis vloei direk in die leefarea in en is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot stromingsdienste. Daar word van gaste vereis om hul eie aanmeldbesonderhede vir hul stromingsdienste te gebruik. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Die leefarea maak oop na die balkon wat gedeeltelike uitsigte oor die gemeenskaplike swembad het. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel in ondergrondse parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Azure on the Bay, Hang Ten-rylaan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azure on the Bay, Hang Ten-rylaan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2d16ebe8767a6f914a2d6b0a1d2319d11f3da83f88a40f9583b9e2335863113c7631330c72c08e0756f9ae777848432e8a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) Azure on the Bay Hang Ten Drive 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7919107 18.4594739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang